Hi julle
Is dit dalk moontlik vir iemand om vir ons 'n klaar gekalibreerde voorbeeld van QL op te sit van S365 se Lot 71? Ek weet dit gaan verskil met temperature ens, maar dit sal kan dien as riglyn. Oom Tripod, kan oom nie dalk hier help nie?
Groete
Jacques
Somchem S365 Lot 71 Kalibrering
- Jacques Kotze
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Tue Apr 12, 2011 2:54 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Somchem S365 Lot 71 Kalibrering
Hierdie versoek is amper wyer as die Heer se genade. Watter kaliber gaan 'n groot verskil maak, vergeet nog van die koeëlgewig. Die maklikste is om te weet weet dat Lot 71 vinniger ontbrand en dat jy jou lading daarvoor moet aanpas. Gebruik eerder S355 se gegewens en bepaal so jou beginlading wat jy chrony. Nou kan die ernstige berekeninge begin. Dieselfde geld vir Lot 74.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jacques Kotze
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Tue Apr 12, 2011 2:54 pm
Re: Somchem S365 Lot 71 Kalibrering
Thx oom tripod. Daar help oom klaar baie.