Terminator Huntbuddy vs "Nuwe een"
-
atplay
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sun Mar 18, 2012 12:19 am
Terminator Huntbuddy vs "Nuwe een"
Ek het 'n 223 REM met 'n 26" "bull barrel" loop. Die manne noop my nou om haar bietjie stiller te maak. Ek wil graag 'n Terminator knaldemper opsit. Die kwessie is nou die HuntBuddy vs die "nuwe een" model. Die Huntbuddy is lekker klein met net 4 baffles, vs die nuwe een wat die loop met 160mm gaan verleng.
Ek wil probeer om daai windpomp pyp darem korter as 'n bakkie te hou. Die vraag is nou net, sal die HuntBuddy die 223 se knal tem of moet ek daai windpompyp laaaaaaank maak met die "nuwe een".
Enige voorstelle of raad sal waardeer word.
Dankie.

- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- maxboostsa1
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am
Re: Terminator Huntbuddy vs "Nuwe een"
Ek het n Huntbuddy van Henk op my 223... hy is baie klein en maak nie die geweer baie swaar nie.atplay wrote:Ek het 'n 223 REM met 'n 26" "bull barrel" loop. Die manne noop my nou om haar bietjie stiller te maak. Ek wil graag 'n Terminator knaldemper opsit. Die kwessie is nou die HuntBuddy vs die "nuwe een" model. Die Huntbuddy is lekker klein met net 4 baffles, vs die nuwe een wat die loop met 160mm gaan verleng.
Ek wil probeer om daai windpomp pyp darem korter as 'n bakkie te hou. Die vraag is nou net, sal die HuntBuddy die 223 se knal tem of moet ek daai windpompyp laaaaaaank maak met die "nuwe een".
Enige voorstelle of raad sal waardeer word.
Dankie.
Hy is glad nie dood stil nie maar maak die geweer stil genoeg dat dit nie ongemaklik is as jy skiet sonder oogbeskerming.
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Terminator Huntbuddy vs "Nuwe een"
maxboostsa1, jy bedoel seker oorbeskerming?
Groetnis
Groetnis
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Terminator Huntbuddy vs "Nuwe een"
Sover ek weet maak Clarence net die een tiepe KD. Hunt Buddy is my produk, Silent Hunter.atplay wrote:Ek het 'n 223 REM met 'n 26" "bull barrel" loop. Die manne noop my nou om haar bietjie stiller te maak. Ek wil graag 'n Terminator knaldemper opsit. Die kwessie is nou die HuntBuddy vs die "nuwe een" model. Die Huntbuddy is lekker klein met net 4 baffles, vs die nuwe een wat die loop met 160mm gaan verleng.
Ek wil probeer om daai windpomp pyp darem korter as 'n bakkie te hou. Die vraag is nou net, sal die HuntBuddy die 223 se knal tem of moet ek daai windpompyp laaaaaaank maak met die "nuwe een".
Enige voorstelle of raad sal waardeer word.
Dankie.
As jy hom lekker stil wil maak, sit die nuwe een op. As jy 'klein en kompak' wil he wat nog steeds redelik stil is, kan ek vir jou die nuwe een maak van 150mm x 32mm met sy 10 baffels. Hy sal wel effe harder wees weens kleiner kapasiteit.
Groete,
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
atplay
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sun Mar 18, 2012 12:19 am
Re: Terminator Huntbuddy vs "Nuwe een"
Henk se reflex sit 150mm by teenoor die "nuwe een" se 160mm.cassie_calvinia wrote:wat van henk se reflex?
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Terminator Huntbuddy vs "Nuwe een"
ja, maar hy is 'n derde ligter, en, ddie 10 baffles maak 'n groot verskil!
saag sommer die loop so 4duim korter! haha
saag sommer die loop so 4duim korter! haha
HOU HOM DAAI DIKTE
-
atplay
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sun Mar 18, 2012 12:19 am
Re: Terminator Huntbuddy vs "Nuwe een"
Jammer my fout, dat ek nou die manne kan deurmekaar maakSilent Hunting wrote:Sover ek weet maak Clarence net die een tiepe KD. Hunt Buddy is my produk, Silent Hunter.atplay wrote:Ek het 'n 223 REM met 'n 26" "bull barrel" loop. Die manne noop my nou om haar bietjie stiller te maak. Ek wil graag 'n Terminator knaldemper opsit. Die kwessie is nou die HuntBuddy vs die "nuwe een" model. Die Huntbuddy is lekker klein met net 4 baffles, vs die nuwe een wat die loop met 160mm gaan verleng.
Ek wil probeer om daai windpomp pyp darem korter as 'n bakkie te hou. Die vraag is nou net, sal die HuntBuddy die 223 se knal tem of moet ek daai windpompyp laaaaaaank maak met die "nuwe een".
Enige voorstelle of raad sal waardeer word.
Dankie.
As jy hom lekker stil wil maak, sit die nuwe een op. As jy 'klein en kompak' wil he wat nog steeds redelik stil is, kan ek vir jou die nuwe een maak van 150mm x 32mm met sy 10 baffels. Hy sal wel effe harder wees weens kleiner kapasiteit.
Groete,
Henk
Ek stoei omtrent nou met hierdie ding. Ek kom terug na julle toe, baie dankie vir die raad.
-
atplay
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sun Mar 18, 2012 12:19 am
Re: Terminator Huntbuddy vs "Nuwe een"
Ek is klaar huilerig om groefdraad aan daai loop te snycassie_calvinia wrote:ja, maar hy is 'n derde ligter, en, ddie 10 baffles maak 'n groot verskil!
saag sommer die loop so 4duim korter! haha
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- maxboostsa1
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am
Re: Terminator Huntbuddy vs "Nuwe een"
O jis ... tik soos my gt... ja oorbeskermingArmand Steenkamp wrote:maxboostsa1, jy bedoel seker oorbeskerming?
Groetnis
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM