Spaar tot jy R15 000 hetThermal wrote:Wat stel julle voor vir iemant wat so R5000 het vir n rangefinder?
R15 000, miskien as ek eendag groot is!
Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!
Ok wat van die Leica CRF 1000?
Wat kos die ene en waar gaan ek dit in die hande kan kry / wie verkoop hulle?
OF
Leupold 1000i TBR DNA?
Wat kos die ene en waar gaan ek dit in die hande kan kry / wie verkoop hulle?
OF
Leupold 1000i TBR DNA?
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!
Flip, weet jy wat gebeur met grap-gatte.....? Hulle speel bankrot!!!

-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!
Teeen die tyd wat ek 15000 gespaar het kos hulle 30000Flip nel wrote:Spaar tot jy R15 000 hetThermal wrote:Wat stel julle voor vir iemant wat so R5000 het vir n rangefinder?
R15 000, miskien as ek eendag groot is!
-
mariojacobs1
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Fri Feb 28, 2014 9:04 pm
Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!
Hie dink ek ek is alleen in daai bootjieThermal wrote:EK spaar skelm dat SWAMBO nie kan uitvind nie. Dus is my fondse beperk....
270 Sako
222 Sako
22 Mauser
9mm Tupperware gun (Glock)
222 Sako
22 Mauser
9mm Tupperware gun (Glock)
- DiscoBiscuit
- Full Member

- Posts: 201
- Joined: Tue Jan 25, 2011 7:57 am
Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!
So waneer gaan ons die bad boy (G7 BR2 Rangefinder) in SA te siene kry, ons is mos darem al verby Januarie?

-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!
Op my laaste jag het ek my oer oue Nikon 440 saam gevat en my pel sy nuwe Bushnell...die Bushnell is baie duurder en het baie beter eye relief as my ou Nikon. Ek het groot dinge verwag. Maar toe dit by "go-time" kom toe gee daai Bushnell vir ons probleme agv die son wat sleg was...ons het verskriklik gesukkel toe haal ek maar my Nikon uit en daar loop hy soos stroop. Geen probleem met die son nie. Dit smaak vir my dat die Bushnell nie mal is oor die direkte sonstraal wat in geskyn het op die horison nie, maar die Nikon het nie gesukkel daarmee nie. Het iemand al so iets ondervind?