Kontak Besonderhede Probleem dier Jagter

Post Reply
Dano 1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Wed Oct 30, 2013 1:06 pm

Kontak Besonderhede Probleem dier Jagter

Post by Dano 1 »

Jagter: Dano Erasmus

Kontaknommer: 082 789 2882

e-pos: erasmusdano4@gmail.com

Gebied: Oos-Kaap

Jakkals en rooikat

Groete Dano
Last edited by Dano 1 on Tue Mar 04, 2014 12:05 pm, edited 2 times in total.
Sig Sauer 9mm Short
Winchester .22
22 Dasher
6mm Super LR AI
6.5-300 WSM
300 Norma mag
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Kontak Besonderhede

Post by Boertjie »

Dano

Vertel sommer wat jy jag ook, dat weet almal hoekom hulle jou moet kontak
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Kontak Besonderhede

Post by alecjohnson »

Boertjie wrote:Dano

Vertel sommer wat jy jag ook, dat weet almal hoekom hulle jou moet kontak
+1 ;)
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Kontak Besonderhede Probleem dier Jagter

Post by BLOK »

Baie welkom, wil jy ons nie sommer inlig oor waar jy al geskiet het jou ondervinding en by wie jy al kursuse bygewoon het nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Dano 1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Wed Oct 30, 2013 1:06 pm

Re: Kontak Besonderhede Probleem dier Jagter

Post by Dano 1 »

Dankie, ek het by oom Heinrich Funck kursuse bygewoon. Ek skiet nog nie baie lank nie. Ek skiet maar meestal op Cradock en het so ander paar pleke ook.
Sig Sauer 9mm Short
Winchester .22
22 Dasher
6mm Super LR AI
6.5-300 WSM
300 Norma mag
Hackerman
Newbie
Newbie
Posts: 38
Joined: Fri Jan 16, 2015 1:59 pm

Re: Kontak Besonderhede Probleem dier Jagter

Post by Hackerman »

Henk Ackerman (Deeltyds)
Beroep:Eie besigheid voertuie
Sel:0824107663
email:henk@idealauto.co.za

Gebied:Hele Vrystaat en daar waar dit benodig word

Kursus:Jacques Botha kursus gedoen Jan 2017,Gevorderde Kursus by Heinrich Funk gedoen Maart 2017,Gary Laubsher se hele manual opgeswot en kry baie raad op die forum.

Ek doen dit al vir so jaar ernstig en het redelik sukses gehad in Jacobsdal,Petrusburg,Jagersfontein en Reddersburg en nou ook in die Karoo Richmond area

Roep en skiet in die nag,het al die toerusting en eie 4x4.

Kostes kan bespreek word

Ek verbind my tot die gedragskode

Skakel enige tyd

Groete Henk
Post Reply