Ammunisie beskikbaar
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Ammunisie beskikbaar
Met die dat komponente nou so skaars is - sien op Gunsite dat Tacshac ammunisie het waarvan ek nog nie in ander winkels gesien het nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Ammunisie beskikbaar
TacShac probeer hard om baie vooraad aan te hou.Mens kan hulle ondersteun.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Ammunisie beskikbaar
Waar is hulle geleë
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ammunisie beskikbaar
Bobbejaansburg en Slaapstad verstaan ek.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Ammunisie beskikbaar
Ek het al 'n hele klompie ammo en primers by Tacshac gekoop. Hulle vervoer koste na die Kaap is spot goedkoop. Ek het nou laaste iets soos R25 betaal sodat hulle my pistool vir my afbring.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Ammunisie beskikbaar
tripodmvr wrote:Met die dat komponente nou so skaars is - sien op Gunsite dat Tacshac ammunisie het waarvan ek nog nie in ander winkels gesien het nie.
Iemand dalk 'n link asb.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Ammunisie beskikbaar
https://www.facebook.com/TacShac
Paul 0711263600
Paul 0711263600
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Ammunisie beskikbaar
Het gesoek maar lyk nie of hulle 'n Web Werf het nie. (Hulle is op Facebook) Lyk of hulle op Gunsite adverteer. Dalk moet iemand hulle nooi om by ons forum aan te sluit dan kan hulle hier ook adverteer.
Teen betaling natuurlik.
Teen betaling natuurlik.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Ammunisie beskikbaar
DankieG-force wrote:https://www.facebook.com/TacShac
Paul 0711263600