Hallo almal
Dankie vir al die raad op die forum.
Ek soek graag herlaai data vir my CZ 550 .300 win mag.
Ek gebruik s385 in norma doppe en het nou Spartan 168gr hp punte wat ek wil laai vir die vlaktes.
Enige advies en raad sal baie waardeer word.
Baie dankie,
Hendrik.
300 win mag
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: 300 win mag
Ek gebruik 75 gr S385 {28 duim loop} met spartan se 165 gr bootstert. Gemete spoed 3160 vps. Ek wil tog graag kyk wat gebeur as ek die sprong net 1 mm maak. Tans kry ek met 2 mm sprong so 25 mm groepering en daar is geen visuele tekens van druk nie. Vind ook nie veel verskil tussen standaard slagdop en magnum slagdop nie.
MOSSIE
MOSSIE
-
Pietskiet300Winmag
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Wed Jul 03, 2013 2:43 pm
Re: 300 win mag
Hi Ek het 'n 300 Win Mag (Savage) met n bull barrel loop: Ek wil graag weet of iemand al 220gr Sierra Punte gelaai het en wat vir hulle gewerk het: Ek het al n paar gelaai en geskiet maar speel nog met die COL (kamer is baie lank dus petroon= 89mm) en hoeveelheid kruit (S385). Ek gebruik Winchester Doppe, het enige iemand raad of getoeste data.
Dankie
Dankie
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: 300 win mag
Lees hier en dan kan die mense jou help!!!!Pietskiet300Winmag wrote:Hi Ek het 'n 300 Win Mag (Savage) met n bull barrel loop: Ek wil graag weet of iemand al 220gr Sierra Punte gelaai het en wat vir hulle gewerk het: Ek het al n paar gelaai en geskiet maar speel nog met die COL (kamer is baie lank dus petroon= 89mm) en hoeveelheid kruit (S385). Ek gebruik Winchester Doppe, het enige iemand raad of getoeste data.
Dankie
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=132&t=12312
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: 300 win mag
Hello ek het nog nie swaar punte in my 300 win mag geskiet nie ,het n geboude geweer RSA aksie bullbarrel loop 26 duim 1tot 12 twist
my ladings is S365 72gr 150gr Nosler BT
en 168gr sierra HPBT S365 68gr
baie goeie groep met al 2 punte
my ladings is S365 72gr 150gr Nosler BT
en 168gr sierra HPBT S365 68gr
baie goeie groep met al 2 punte
