Chamber casting

Post Reply
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Chamber casting

Post by Swede »

Wil graag weet hoe word 'n chamber casting gedoen?. Wat se materiaal ens, word gebruik vir hierdie doeleinde. Is dit maklik genoeg as 'n D.I.Y projek, of moet dit liewers gedoen word deur ' bekwame geweersmit.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Chamber casting

Post by tripodmvr »

Cerro-Safe is die materiaal wat aanbeveel word. Weet nie of dit maklik in SA beskikbaar is nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Chamber casting

Post by Flip Nel »

Ek weet daar is ouens wat dit sommer met kers was gedoen het.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Chamber casting

Post by tripodmvr »

Prop loop toe en laat 'n toutjie binne om die uittrek van die was moontlik te maak - is dit wat jy voorstel? Was is net sag en die mates is tog wat jy wil kry. Sal byewas nie 'n beter roep wees nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3125
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Chamber casting

Post by LUAN »

Is daar nie ouens wat lood gebruik nie? Ook n sekere tipe plastiek want dit hou sy vorm beter as lood.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Chamber casting

Post by Flip Nel »

.303 wrote:Is daar nie ouens wat lood gebruik nie? Ook n sekere tipe plastiek want dit hou sy vorm beter as lood.
smelt swart pyp >:D
RV
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 273
Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm

Re: Chamber casting

Post by RV »

Los n lagie dun olie in die kamer.Druk dan n ramrod met n lapie om van voor tot by die kamer.Gooi dan gesmelte kerswas in die kamer.Sodra dit droog is druk dit met die ramrod uit.
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: Chamber casting

Post by LRLaubscher »

Kêrrrels,

Vat net swael poeier. Dit werk soos 'n bom.

Plug jou loop met putty of wondergom of toilet papier.
Vat blikkie en gooi swael poier in. net 'n bietjie. (Flower of sulphar)

Smelt die poeir oor gas vlammetjie.
Vat tin voelie en maak vir jou 'n pypie.
Gooi jou kamer vol van die doepa.
Wag tot hy stol, en stamp hom uit met skoon maak stok van voor af.

Hy word klip hard so jy kry akkurate afmeetings, en dit sit nie vas in kamer nie, so kom maklik uit sonder sukkel of skade.
Werk soos 'n bom!

Groetnis
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
Post Reply