Hello manne
Ek wonder of iemand my kan help. My vrou het aansoek gedoen vir n additioneele lis op my 9mm. Die lis is goed gekeer die 13 Nov 2013.
Nou soos ek vertsaan van my lokale vuurwapen reg. Is die nie n kaart nie maar net n print out.
Maar hul kan nie vir my se waar hy is en of hy al geprint is nie.
Het iemand dalk n nommer wat ek kan kontak op te proebeer uitvind wat aan gaan.
Ek hoor graag van julle.
Groete
Additional licence for 9mm
-
Quinna
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:16 pm
Additional licence for 9mm
Quinna
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)

- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 696
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Additional licence for 9mm
Quinna - jy kan sekerlik die CFR Call center probeer 012 353 6111, maar ek weet nie of jy spesifiek by hulle iets wys gaan word nie.
As dit wel net n 'print-out' is, glo ek hulle sal dit by jou plaaslike polisie stasie kan druk soos hulle deesdae maak met die bevoegdheidsertifikate. Ek sou egter nie baie be-indruk wees as dit slegs n gedrukte papier is nie. Dis redelik onprakties om saam met jou te dra. En hoewel die wet voorsiening maak dat as jy gevra word om jou lisensie te toon, jy sewe dae (?) het om dit te doen, kan dit steeds baie moeilikheid veroorsaak, veral die die spesifieke beampte die dag lus is om moeilik te wees. Dieselfde geld as jou vrou jou lisensie dra, en die papier in die kar/kluis/ens lê.
Ek sal graag die uiteinde van die saak wil hoor, aangesien ek ook belangstel in die gesamentelike lisensiering van n handwapen.

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Additional licence for 9mm
Dit is inderdaad n A4 uit druk, op n polisie briefhoof. Myne is afgelewer by die stasie, en hulle het my laat weet per sms soos met enige kaartjie. Gaan stop by die stasie waarby jy aansoek gedoen het. Ek dink nie die gebellery gaan baie help in die verband nie.Quinna wrote:Hello manne
Ek wonder of iemand my kan help. My vrou het aansoek gedoen vir n additioneele lis op my 9mm. Die lis is goed gekeer die 13 Nov 2013.
Nou soos ek vertsaan van my lokale vuurwapen reg. Is die nie n kaart nie maar net n print out.
Maar hul kan nie vir my se waar hy is en of hy al geprint is nie.
Het iemand dalk n nommer wat ek kan kontak op te proebeer uitvind wat aan gaan.
Ek hoor graag van julle.
Groete
Veiligheid eerste manne!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Additional licence for 9mm
Jaco, ek stem wel saam met die feit dat jy op die dag n poephol kry wat nie n idee het wat aangaan nie, en nie die papier erken as n lisensie nie, daarvoor is ek self maar huiwerig. Ek het n paar kopiee gemaak en laat waarmerk, en in die geweer se sak gesit, elkeen in my en my vrou se kar, en dan nog.
Veiligheid eerste manne!
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 696
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Additional licence for 9mm
Ja, n klompie afdrukke is sekerlik maar die beste opsie in die geval
-
Quinna
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:16 pm
Re: Additional licence for 9mm
Hi Jaco.
Dankie vir die nr. Ek het met die mense by Garsfontein poliesie gepraat, hul ken my nou al goed :-) en ek moet se hul is op die bol. Hul het vir my gese die lis is reg en dst dit net n printout is. Hy is ook al geprint ma hy is nie by hulle nie en hul kan nie vir my se waar dit is nie.
So ek sal ma die CFR bel om te hoor of hul my dalk kan help.
Ek stem saam jou dat dit n baie onpraktiese manier is ma nou ja kan nie iets da an doen nie.
Ek kan jou ook amper n brief gee dat die eerste persoon wat ek sy daai lis voor ga wy ga se dis nie geldig nie. Wat my ook pla is ek is aie uit die land uit en as hul vra vir die lis en sy wys die stuk pappier wat gan hul maak.
Ma nou ja.
Dankie vir die info en die gesles.
Jy ook Pierre.
Lekke naweek