Dagroep stories en vrae

Dagroep stories en vrae/ Day Calling stories and questions
tafjak

Re: Dagroep stories en vrae

Post by tafjak »

Mac

Dit wil vir my lyk dat die teef elke keer laat middag geskiet kan word(dit is haar gewoonte om gate net voor sononder te besoek) en die reun net makliker in die oggend.

Dit is maar wat ek ondervind het en is nie noodwendig die beste raad nie. Van my begin dae het ek tewe makliker laatmiddag geskiet, die reun is maar 'n ou vir die donker of vroegoggend. Dit is ook elke reggekry sonder om te roep. Die reun benodig so bietjie aanmoediging.

Dankie vir jou inset en sal nog manne se ondervinding wil hoor.
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Dagroep stories en vrae

Post by Mac »

Taffie,

Twee uit die 3 keer was sy maar by die gat, ek het haar net geskiet gekry toe sy opstaan, die ander keer het sy skuins verby my beweeg na die gat toe, haar op so 120m geskiet. Reuns is al drie geskiet toe hulle na die gat aagedraf het.

Wat vir my opvallend was was dat ek oos van die gate gesit het, en elke keer het die reuns van die weste ingedraf. Mens sou dink hulle sal nie die son in hulle oe wil he nie, hoe se jy altyd, jakkie stel nooit teleur nie.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
tafjak

Re: Dagroep stories en vrae

Post by tafjak »

Mac

Wat was pensinhoud van die reuns?
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Dagroep stories en vrae

Post by Mac »

Taffie,

Wildsplaas, veld kos, daar was vleis by 2, weet nie wat nie, maar daar was 'n kudu in die omgewing dood, en daar was diere geskiet daar naby ook.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Dagroep stories en vrae

Post by Biker »

Taffie
As ek moet loop om by voorsit plek te kom verkies ek vroeg oggend met dagbreek. As die lorrie daar kan kom ,maak dit nie saak nie want as die lig my vang gaan haal ek die lorrie. My voorkeur is vroeg oggend.
Groete
Post Reply