Help! raad oor teleskoop vir nag skiet!
-
karoo boer
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Mon Feb 10, 2014 7:09 pm
Help! raad oor teleskoop vir nag skiet!
Naand manne!
Ek wil die naweek n teleskoop vir nag skiet koop. ek het n .243 het al baie opgelees ens. maar wil raad het van mense met praktiese ondervinding!
My begroting is maksimum R7000. Gee nie om oor maak nie. Moet net nie maklik uitstel agter op bakkie nie en moet lekker kan sien deur hom in die nag!
Raad oor goeie aankope asb.

- Braamgr
- Jr. Member

- Posts: 82
- Joined: Sun Oct 30, 2011 11:54 am
Re: Help! raad oor teleskoop vir nag skiet!
Al raad wat ek jou kan gee is, koop die eerste keer die beste wat geld (jou geld) kan koop. Jy sal nie spyt wees nie.
Jy sal jou budget so biki moet lig.
Jy sal jou budget so biki moet lig.
-
karoo boer
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Mon Feb 10, 2014 7:09 pm
Re: Help! raad oor teleskoop vir nag skiet!
Ek ht n baie duur teleskoop op hom op die oomblik maar wil graag die teleskoop op n ander geweer plaas. Gaan seker 3 keer n maand jag met die .243 so rede hoekom ek nie n duur teleskoop wil opsit nie. Wat van n lynx lx2 8x56 IR of vortex diamondback series
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Help! raad oor teleskoop vir nag skiet!
Naand Karoo boer
Ek reken ook jy moet dalk jou budget so bietjie lig as jy 'n goeie teleskoop vir nagskiet wil koop. Ek gebruik Nightforce en was nog nie een nag teleugesteld nie. Ek het Nikon op my back-up geweer,nie slegte teleskoop nie,maar definitief nie in die Nightforce se klas nie.
My 2c.
Groete
Martin Marais

- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Help! raad oor teleskoop vir nag skiet!
Meopta scopes het n paar goeie opsies in daai prys klas.Jy sal nie fout maak nie.
Last edited by G-force on Mon Feb 10, 2014 9:22 pm, edited 1 time in total.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
karoo boer
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Mon Feb 10, 2014 7:09 pm
Re: Help! raad oor teleskoop vir nag skiet!
Dankie sal definitief bietjie kyk wil die geweer vir n back up gebruik so kan goed werk
-
schalla
- Newbie

- Posts: 24
- Joined: Wed Jan 16, 2013 5:45 pm
Re: Help! raad oor teleskoop vir nag skiet!
Stem 100% saam G force ekt n meopta meostar 3-12*56 en hy loop soos n droom op my dasher.Ek het myne by Raynie Bekker gekoop.
-
SNIPER
- Full Member

- Posts: 240
- Joined: Mon Oct 19, 2009 6:49 pm
Re: Help! raad oor teleskoop vir nag skiet!
Naand Karoo Boer
Ek het NF op my 25-06 en nuwe Rudolph op 22-250 en is baie goeie waarde vir geld.
Laat weet wat jy besluit en sit paar foto's op dat ons kan sien.
Groete
SNIPER
Ek het NF op my 25-06 en nuwe Rudolph op 22-250 en is baie goeie waarde vir geld.
Laat weet wat jy besluit en sit paar foto's op dat ons kan sien.
Groete
SNIPER
-
immelmanw
Re: Help! raad oor teleskoop vir nag skiet!
As jy tot Huntex kan wag gaan ons die nuwe Nightforce SHV 4.5-14x56 launch op n Huntex special. Met die rand vs $ gaan hy nie goedkoop wees nie maar verseker n wenner. Presies wat jy moet he! Ek gaan self een op my 300 WSM jaggeweer sit.Martin Marais wrote:Naand Karoo boer
Ek reken ook jy moet dalk jou budget so bietjie lig as jy 'n goeie teleskoop vir nagskiet wil koop. Ek gebruik Nightforce en was nog nie een nag teleugesteld nie. Ek het Nikon op my back-up geweer,nie slegte teleskoop nie,maar definitief nie in die Nightforce se klas nie.![]()
My 2c.
Groete
Martin Marais
Groete
-
SNIPER
- Full Member

- Posts: 240
- Joined: Mon Oct 19, 2009 6:49 pm
Re: Help! raad oor teleskoop vir nag skiet!
Naand Willem
Na wat se prys om en by gaan mens kyk vir daai nuwe NF?
Groete
SNIPER
Na wat se prys om en by gaan mens kyk vir daai nuwe NF?
Groete
SNIPER
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Help! raad oor teleskoop vir nag skiet!
Ek soek ook so Nightforce SHV 4.5-14x56 !
Vir nag skiet met R7000 budget sou ek ook die Meopta gevat het.Daai NF lyk baie goed maar in die aand glo ek die Meopta se glas sal baie goed werk
Vir nag skiet met R7000 budget sou ek ook die Meopta gevat het.Daai NF lyk baie goed maar in die aand glo ek die Meopta se glas sal baie goed werk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Help! raad oor teleskoop vir nag skiet!
Karoo Boer
Met jou begroting moet jy ook deeglik na die Lynx LX2 2.5-10x56 IR en die LX2 8x56 IR teleskope kyk. Die teleskope is spesifiek vir nagskiet bedoel en het ook 'n verligte dot op die senter van die kruis. Kruisdrade is duidelik sigbaar in die nag selfs sonder die verligting. Die 56mm voorste lense teen die 8x of 10x vergroting gee ook vir jou die maksimum lig (exit pupil) wat jou oog in donker toestande kan benut. Verder kom beide met 30mm buise wat hulle besonder sterk maak vir stampe en stote op die bakkie. Voeg daarby vinnige plaaslike ondersteuning ingeval iets breek en ek dink die twee scopes kan moeilik geklop word vir nagskiet.

Last edited by Hercules Louw on Tue Feb 11, 2014 3:06 pm, edited 1 time in total.
-
karoo boer
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Mon Feb 10, 2014 7:09 pm
Re: Help! raad oor teleskoop vir nag skiet!
Een wat ek ook sterk oorweeg is die burris four x 3-12x56 (4 illum) vir r6500
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Help! raad oor teleskoop vir nag skiet!
Ek het n Burris 8-32x56 op my jakkals geweer en hy werk uiters mooi.karoo boer wrote:Een wat ek ook sterk oorweeg is die burris four x 3-12x56 (4 illum) vir r6500
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?