Nuwe groen laser flitse

NICO
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Tue May 25, 2010 4:04 pm

Re: Nuwe groen laser flitse

Post by NICO »

Danie

Ek het eendag met n baie slim man gesels wat vir my gese het dat n dier nie in kleur kan sien nie. Meskien is dit dan nou dat as jy kleurblind is jy net sekere kleure kan sie en nie alle kleure nie. Ek verbeel my ek het eendag gehoor dat as jy kleurblind is jy nie in wit en swart sien nie maar sekere kleure kan jy nie sien nie. Nou oor daai rooi laser liggie, ek het hom al met baie sukses gebruik om n kat wat agter n bos sit wat nie wil uit kom nie uit te lok met daai liggie, en ja rooikat se kind dink dit is n speelding en kom sommer maklik agter die bos uit.

Nico
As long as there's lead in the air there are hope
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Nuwe groen laser flitse

Post by Biker »

NICO

Slim plan van jou daai vir kieterkat :) My vraag is ook as hulle groen laser nie sien nie is gewone groen lig dieselfde want laser lig het ander intesiteit?
NICO
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Tue May 25, 2010 4:04 pm

Re: Nuwe groen laser flitse

Post by NICO »

Biker

Nee ek kan jou nie daar antwoord nie. Ons sal moet wag vir die slim manne om ons daar te help.

Nico
As long as there's lead in the air there are hope
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Nuwe groen laser flitse

Post by Raven »

Manne,
Ek dink daar is defintief 'n verskil tussen groen laser en groen lig, en groen lig sal definitief deur jakkals gesien kan word, in watter mate is ek nie seker nie, maar om verskil van oog tot oog in die nag uit te maak gaan moeiliker wees dink ek met groen filter lig.

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
NICO
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Tue May 25, 2010 4:04 pm

Re: Nuwe groen laser flitse

Post by NICO »

Hallo

Ek stem daar saam met jou. Ek gaan vanaand jag dan sal ek n toets doen om te sien wat die verskil is met die twee kleure. Ek het so n lekker groen filter wat ek by iemand gekry het maar nog nooit gebruik het nie
As long as there's lead in the air there are hope
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Nuwe groen laser flitse

Post by Raven »

Ek het die groen Flits ook getoets hier by ons, maar die honde sien hom maaklik en hardloop heeltyd agter dit aan.

Raves.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Danie Lombard .243

Re: Nuwe groen laser flitse

Post by Danie Lombard .243 »

Raven

Dit is vir my baie interestant jou bevinding met die groen liggie. My honde het die groen lig net nie raak gensien nie. Nie die Jack russel of die staffie nie en so ook nie die twee skaap honde nie. Maar die rooi liggie beslis. Het dit lekker gejaag.

Is die Nam honde se oe beter ;D ;)?
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Nuwe groen laser flitse

Post by Raven »

Danie,

Ek sit maar net my oncdervinding by ou maat, toe ek dit sien het ek onmiddelik terug gedink na wat ons hier op die discuss het.

Daar is een dink, ons het dit op 'n glansende houtvloer getoets, nie buite op die grasperk, en dit was ook 'n jack russel. Maar hy het dit duidelik raak gesien.
Miskien moet ons ondersoek instel op die jakkalse diekant, dalk sien hulle ons ook beter in die nag as daar by julle  ;D  ;D  ;D

Groete Raves.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Nuwe groen laser flitse

Post by Raven »

Danie 243,

Volgens die spectrum behoort 'n hond nie eintlik die kleur GROEN(of skakerings daarvan) te kan sien nie, maar ek glo hy neem tog die beweging/weerkaatsing of iets daarvan raak.

Image

Groete Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
tafjak

Re: Nuwe groen laser flitse

Post by tafjak »

Raves

O nee, hy sien dit as "wit". Alle kleure word waargeneem, party net "sagter" as ander.
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Nuwe groen laser flitse

Post by Raven »

Taffie,
tafjak wrote: Raves
hy sien dit as "wit". Alle kleure word waargeneem, party net "sagter" as ander.
Ja dis reg, dink en skryf bietjie agterste voor. Ek probeer 'n verklaring soek hoekom die jack russels nie die groen lig kon sien nie.

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Post Reply