Nuwe lid.

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
hunter74
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm

Nuwe lid.

Post by hunter74 »

More aan almal.

Ek was `n regte roofkyker gewees , dink van Junie laasjaar, maar gaan myself nou voorstel. Ek geniet die forum en om al die manne se siens wyses oor sekere goed te lees en het ook al baie geleer - DANKIE!

Ek het in die Kalaharie groot geword en daarna regoor SA gebly en gewerk. Het ook my Engeland stint gedoen en daarna Overlanding.

Bly nou in Noord Botswana , Kasane om presies te wees , en bou bote.

Absoluut verslaaf aan jag en visvang en doen beide al vandat ek in die doeke was.

Ek besit die volgende gewere: Windbukse - Crossman ( springer ) , Bejamin Marauder Synthetic ( PCP ) both .22 cal
.22 Hornet Bruno Mod 2 Fox
7x57 Santa Barbarra K98
.270 Musgrave loop , 98 action self gebou ( Die swart angelier )
375 Bruno

Het ook `n Sauer & Son 270 en `n 308 Bisley geweer wat op my broer se naam is.

Groete.
User avatar
hennief
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am

Re: Nuwe lid.

Post by hennief »

Baie welkom
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Nuwe lid.

Post by Hilux01 »

Hunter

Baie welkom jy gaan dit sommer baie geniet
Kasane is een van daai spesiale plekke op aarde, al so paar keer daar verby oppad Zambie (Kazangulu ferry) en Caprivi toe

Groetnis
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
hunter74
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm

Re: Nuwe lid.

Post by hunter74 »

Dankie manne.

Hilux die Botswana ferry het ek ( ons company ) gebou - hulle noem my al hier die ferry godmother!
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe lid.

Post by jamalley »

Welkom
Post Reply