7MM Rem Mag - cci200 vs cci250 magnum primers
-
Jamma
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Thu Jan 10, 2013 10:23 am

More Manne,
Voorspoed vir die nuwe jaar. Sjoe n man raak al weer klaar opgewonde oor die jagseisoen wat voorle!
Kan ek net so vinnige vraag vra. Ek het cci250 magnum primers in die hande gekry en maar gekoop. Kan iemand vir my bevestig dat dit die regte primers is vir die kaliber. Ek gaan hulle in remington doppe, 385 kruit en Sierra Gameking 150gr punte gebruik.
Groete

- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: 7MM Rem Mag - cci200 vs cci250 magnum primers
jamma, ek so dink dat dit 'n goeie oplossing is om die 385, wat stadiger as 365 is en langer ontbrand, 'n goeie "kickstart"te gee.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 7MM Rem Mag - cci200 vs cci250 magnum primers
Die 7mm RM het 'n groot dopkapaisteit en daarom word 'n magnum gewoonlik aanbeveel. PMP se slagdoppe is meer na die magnum kant en word meestal met hul ladingontwikkeling gebruik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jamma
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Thu Jan 10, 2013 10:23 am
Re: 7MM Rem Mag - cci200 vs cci250 magnum primers
Dankie ek leer maar nog oor die dinge so dis net gerusstellend as n man net bevestiging kry oor die dinge want n man wil nie nonsens aanjaag met die goeters nie!
Ek het darem 4 pakkies gekry so n man kan bietjie lood gooi!!
Ek het darem 4 pakkies gekry so n man kan bietjie lood gooi!!
-
Jamma
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Thu Jan 10, 2013 10:23 am
Re: 7MM Rem Mag - cci200 vs cci250 magnum primers
Is dit veilig om Sonchem se data vir 152 gr punte te gebruik om mee te begin ? Hulle gee hom as 60.1 - 65.
Ek het Sierra 150gr Gamekings wat ek wil gebruik.
Kruit 385
Remington doppe
Sierra 150gr Gameking
cci 250 magnum primers

- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: 7MM Rem Mag - cci200 vs cci250 magnum primers
Jamma wrote:Is dit veilig om Sonchem se data vir 152 gr punte te gebruik om mee te begin ? Hulle gee hom as 60.1 - 65.
Ek het Sierra 150gr Gamekings wat ek wil gebruik.
Kruit 385
Remington doppe
Sierra 150gr Gameking
cci 250 magnum primers
Jamma
As jy die data gee wat op die link is kan hulle you met quickload help
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=132&t=12312
Gaan you geld spaar
-
Jamma
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Thu Jan 10, 2013 10:23 am
Re: 7MM Rem Mag - cci200 vs cci250 magnum primers
More Flip, hoe meet n man die Dop kapasiteit van n gevuurvormde dop(H20). Weeg n man die water kapasiteit of kan ek dit hier by ons in die lab laat meet. Wat is die beste manier of hoe doen julle manne dit ?
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: 7MM Rem Mag - cci200 vs cci250 magnum primers
MoreJamma wrote:More Flip, hoe meet n man die Dop kapasiteit van n gevuurvormde dop(H20). Weeg n man die water kapasiteit of kan ek dit hier by ons in die lab laat meet. Wat is die beste manier of hoe doen julle manne dit ?
Hier is 'n link wat dit goed verduidelik
http://www.gsgroup.co.za/faqcasecap1.html
Hoop dit help
-
Jamma
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Thu Jan 10, 2013 10:23 am
Re: 7MM Rem Mag - cci200 vs cci250 magnum primers
Bitter dankie, dit verduidelik sommer mooi!!
-
Jamma
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Thu Jan 10, 2013 10:23 am
Re: 7MM Rem Mag - cci200 vs cci250 magnum primers
Kan n man net bv 2 ladings wat bv 62.5 en 63 is met dieselfde gr punt gebruik en die spoed meet vir QL of hoe maak n man met dit ?
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: 7MM Rem Mag - cci200 vs cci250 magnum primers
Jamma
My persoonlike ondevinding toe ek 'n vriend van my gehelp herlaai het aan sy 7mmRemMag en ook met my eie gunne is dat met magnum primers die geweer bont geskiet het. Ek laai selfs op my 375 en 308 Norma Mag, wat albei redlike groot hoeveelhede kruit gebruik, ook met gewone LR primers, met baie goeie sukses. Jy sal ook agterkom dat jou dopvulling met gewone LR primers beter is as met magnum primers, en dis wat jy soek. Probeer gerus die twee, en jy sal self die verskil baie gou agterkom.
Magnum primers is noodsaaklik by balkruite, en by iets soos die 338 LM, wat regtig groot dopkapasiteit het, en ook waar jy in baie koue subzero temperature jag.
Dis my ondervinding.

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: 7MM Rem Mag - cci200 vs cci250 magnum primers
Skies Jean, maar is 385 nie balkkruit nie?
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: 7MM Rem Mag - cci200 vs cci250 magnum primers
Nee Chevvy, kruite wat met "1" eindig is die balkruite soos S321, S341, S361 ens. Die wat op "5" eindig is gewone stafiekruit.Chevvy SS wrote:Skies Jean, maar is 385 nie balkkruit nie?
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: 7MM Rem Mag - cci200 vs cci250 magnum primers
Nee, S385 is baie soos S365 net stadiger, S341, 321, 361 hulle is balkruit sover ek weetChevvy SS wrote:Skies Jean, maar is 385 nie balkkruit nie?
-
Jamma
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Thu Jan 10, 2013 10:23 am
Re: 7MM Rem Mag - cci200 vs cci250 magnum primers
Kan n man dan sommer 365 kruit gebruik vir die 7mm ook. Is dit wat julle manne sal aanbeveel of moet n man by die 385 hou ?
Moet ek dan maar sommer CCI200 gebruik vir 7mm ook dan is alles dieselfde vir 270 en 25-06 ook ?
Moet ek dan maar sommer CCI200 gebruik vir 7mm ook dan is alles dieselfde vir 270 en 25-06 ook ?
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: 7MM Rem Mag - cci200 vs cci250 magnum primers
Jamma, jy kan 365 gebruik vir die 7mm, maar my ondervinding met my vriend s'n was dat 385 beter presteer. Beter dopvulling ens, veral op die swaarder koeëls. Op die ligter koeëls sal die 365 mooi werk.
365 se brandspoed wissel in elk geval so baie tussen die lotte dat dit elke keer 'n nuwe ladingontwikkelingsessie tot gevolg het, behalwe as jy baie kruit van 'n lot koop.