Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Middag manne. Dankie aan my pel Hennie vir die aanwysings. Het vinnig geloer, en dit lyk na lekker plek die.
Ek is "groen" in terme van jag, het my 1ste jag geweer verlede week gekoop - Howa 30.06 - en wag nou vir SAPS om competency goed te keur asook lisensie.
EK sien uit om te leer by die ervare manne en maninne hier.
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Ryperd wrote:
Ek is "groen" in terme van jag, het my 1ste jag geweer verlede week gekoop - Howa 30.06 - en wag nou vir SAPS om competency goed te keur asook lisensie.
Perd.
Welkom, as daai eerste jag agter die blad is en die biltong hang is daar nie meer omdraai nie ou perd! Hoop jou liksens word vinnig verwerk.
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.