Jakkals tussen die springbokke
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Jakkals tussen die springbokke
Het Vrydagaad so bietjie springbokke uitgeskiet.Terwyl ek so lig sien ek hoe n troppie springbokke vreeslik heen en weer hardloop.Met die nader ry sien ek dat n jakkals besig is om van die springbok lammers te vand en dit is die ooie wat hom so keer en jag.Net daar kon ek my self nie keer nie en moes hom toe maar laat bakkie ry. Was n groot reun, skat seker tussen 3 en 4 jaar oud..Dit was die cheery op die koek vir my.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Jakkals tussen die springbokke
Dis n baie mooi mee-vallertjie soos my oupa sou gese het.
Mooi gedoen.
Mooi gedoen.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
-
baas
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Thu Aug 22, 2013 7:54 pm
Re: Jakkals tussen die springbokke
Lekkr man, mooi jakkels daai.
The difference between Men and Boys is the SIZE of there toys
Riaan Botha
Riaan Botha
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Jakkals tussen die springbokke
Sy dag het vinnig sleg geraak, hy het gedink hy hoef net te worry oor die springbokke 
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Jakkals tussen die springbokke
Ek ruik daai ding amper deur my screen....
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Jakkals tussen die springbokke
Goed gedoen
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Jakkals tussen die springbokke
Wonder hoeveel lammertjies jy op die ou einde gered het.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Jakkals tussen die springbokke
Baie skerp Iceman!iceman1982 wrote:Ek ruik daai ding amper deur my screen....
Lekker meevallertjie. Goed geskiet!
Veiligheid eerste manne!