http://emoticoner.com/files/emoticons/smileys/mix-points-smiley.gif?1292867637VdWalt wrote:of
100% vir my ook?
Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Hijacking en ander braaksels
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Hijacking en ander braaksels
Wie hijack nou weer die fillet braai en curriebeker wenners en spelfoute onderwerp hier?
NEEEEEEeeeee man neeeee
NEEEEEEeeeee man neeeee
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Hijacking en ander braaksels
Hier Hijack ons manne wat probeer rugby speel maar nie eers buffel fillet kan spel of deur ou vergeelde fonkong teleskope na hadeda's kan kyk en eties raakskiet op meer as die groot voorgeskrewe 300m met jou oupa se anglo amajuba kettie en dan hartseer daaroor wees en dan nog sommer op jou ou uitgebleikte rugby truitjie op te bring nie!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Sien nou dat geskerts = braaksel. Leer ek ook iets.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
'n Braaksel is meer 'n geskerts met 'n angel, effense venynige byt of negatiewe trant in. Ek glo nie hier is meer iemand wat 'n ander wil steek, byt of wat selfs negatief wil wees nie.
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1093
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
n 'Overflow' is darem n worderlike ding.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Die skerts gee nie sooibrand nietripodmvr wrote:Sien nou dat geskerts = braaksel. Leer ek ook iets.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 40#p343640
Dewald wanneer jy kom Waterbok jag gaan ek jou een aand Sun City toe vat. Ek is seker ek gaan die aand geld maak!
Dewald wanneer jy kom Waterbok jag gaan ek jou een aand Sun City toe vat. Ek is seker ek gaan die aand geld maak!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Carl,
Dink dit is 'n goeie idee.
Henk
Dink dit is 'n goeie idee.
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Carl, jou pa was eers in die Vaaldriehoek as ek dit nie mis het nie. Is ek reg?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Ja hy het so paar jaar op plaas langs Kragbron gebly. Eintlik van Johannesburg, veearts in Richmond. Toe geboer, plaas nou bekend as Serengeti Golf landgoed.tripodmvr wrote:Carl, jou pa was eers in die Vaaldriehoek as ek dit nie mis het nie. Is ek reg?
Ken jy hom?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Het hom ontmoet toe hy hier was en hy sal name soos Daan Meyer, Hugh Fraser en Frans du Plessis onthou. Het kransduiwe en ander voëls gejag en hom paar keer ontmoet. Ook by skiete van SA Jagters gesien.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Dis hy dan.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Carl,
Wanneer het hy geboer hier op "nou serengeti golf landoed"? Dis reg langs die Erasmus'se se grond.
Ek is seker ek kan klip gooi van my af tot op sy vorige plaas?
Mooiloop
JP

Dis korrek JP, hy't geboer van '87 tot so net na 2000.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Carl, ek het maar net geweet Jakkalsgat get 'n swak plekkie vir Fish Eagle brandewyn... Ek dink die ouens by Sun City gaan moeiliker wees.Carl wrote:http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 40#p343640
Dewald wanneer jy kom Waterbok jag gaan ek jou een aand Sun City toe vat. Ek is seker ek gaan die aand geld maak!
Ek wil sommer daai waterbok kombineer met die trippie na Thwane Lodge toe. Altwee is n ent se ry van waar ek is, so ek kan net sowel dit een lekker week trip maak. Ek en jy en oom Beretta moet praat oor n tyd wat gaan werk.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
JP, is jou grond daar langs Serengetti? Ek het tans vyf projekte wat daar aan die gang is.JPS wrote:Carl,
Wanneer het hy geboer hier op "nou serengeti golf landoed"? Dis reg langs die Erasmus'se se grond.
Ek is seker ek kan klip gooi van my af tot op sy vorige plaas?
Mooiloop
JP
Veiligheid eerste manne!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Mag mens drink en tik op die forum?Pappabeer wrote:Dit moet n baie baie goeie bargain wees om so beskryf te word...F.L.A.S.H wrote:Maar baas kan asb die jag plek se details vir my pmJakkalsgat wrote:Baas
So ek kan dan aanvaar ek hoef seker nie vir jou naweek oop te hou nie?
Groete
Jaco![]()
![]()
klink doos n mose bargain
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1093
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Met eish ja, met eish.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Hi Pierre
Nee mater, het nie grond nie bly in Glen Marais net oorkant die hoofweg van Serengeti af. Ek ken wel die manne van Erasmus se plase baie goed. En ander Vriend van my boer so paar km van serengeti af pta rigting. Ons het lekker skietbaan daar.
Is jy besig met projekte in Serengeti?

Last edited by JPS on Fri Jan 10, 2014 9:08 pm, edited 1 time in total.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Hallo JPS
Ek dink jy het die verkeerde leeu hier aan die ba%*as beet? Wou jy nie met Pierre (Bruno) gesels nie?
Ek dink jy het die verkeerde leeu hier aan die ba%*as beet? Wou jy nie met Pierre (Bruno) gesels nie?
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Douw,
Jy is doodreg, jammer man. Ek het reggemaak dankie.
Jy is doodreg, jammer man. Ek het reggemaak dankie.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Wielie Waps,Wielie Waps wrote:Uit respek vir Nico se topic begin ek hierdie een tussen ons en win270.
Ek daag jou uit om hier al jou issues met jakkalsjagters en hul skietstoele op die tafel te sit laat ons hoor wat is die probleem.
Ek het 'n groot probleem met al julle jakkals jagters en skietstoel manne wat die jakkalse en rooi katte so lekker skiet. My probleem le veral by die gauteng manne.
NIEMAND VAT MY SAAM NIE!!!!!!
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
FCLoretz
My nou amper natgemaak van die lag.......

My nou amper natgemaak van die lag.......
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za