Hallo manne
My naam is Francois Pelzer.
Ek geniet gewere, jag, visvang en alles wat my so 'n bietjie(of baie) uitdaag!
Ek woon in Nelspruit is getroud met Astrid.
Ons 2 kinders is Kayla (14) en Darius (13).
Ek herlaai vir my 30-06 en 6.5x55 Sweedse Mauser en brand ook so nou en dan die .303 se loop skoon.
O, ja die .22 word ook geraaled afgestof!
Nimrod-groete
Nuwe aansluiting
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Nuwe aansluiting
Francois baie welkom hier. Dit is maar stil vanaand, die manne wag vir daai ou met die rooi jas asof hulle nie weet wat kom nie.
Skiet groete en n geseende kersdag vir jou en die gesin.
Heinz.
Skiet groete en n geseende kersdag vir jou en die gesin.
Heinz.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Naas1
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed Oct 09, 2013 4:14 pm
Re: Nuwe aansluiting
Welkom Francois dit is soos Heinz se dis nou baie stil hier maar kyk so lank die form deur hier is ongelooflik baie inligting en wees gewaarku dis nogal verslawend
Geseende kersdag en rykste seen vir jou en die gesin
Naas
Geseende kersdag en rykste seen vir jou en die gesin
Naas
30-06 Brno, 308 Travelo, .22 Obrendorf Mauser, 12Br Browning, .177 CTR
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Nuwe aansluiting
Welkom Francois,
Uiteindelik is hier 'n mede Nelspruiter in die forum se midde!!! Ek glo jy sal dit baie geniet hier op 'n heerlike afrikaanse forum. 'n Geseende Kersdag aan jou en jou gesin.
Groete,
JHN
Uiteindelik is hier 'n mede Nelspruiter in die forum se midde!!! Ek glo jy sal dit baie geniet hier op 'n heerlike afrikaanse forum. 'n Geseende Kersdag aan jou en jou gesin.
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Johan243
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Sat Feb 16, 2013 12:59 pm
Re: Nuwe aansluiting
Welkom hier en Geseende Kersfees vir julle almal
Johan243
Johan243
-
Boskamper
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am
Re: Nuwe aansluiting
More Francois, welkom wekom welkom, geseende feesdag en lekker eet.

Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico
Llama 38 spesialtjie
WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
Se sommer Nico
Llama 38 spesialtjie
WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nuwe aansluiting
Hi daar. Welkom hier. Vertel to bietjie meer van daai 6.5?? Ons is so paar manne op die forum met 6.5's en hoor graag van manne wat ook het.
Peet
Peet
-
Dons
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Tue Dec 24, 2013 8:54 pm
Re: Nuwe aansluiting
Dankie manne
Ek voel sommer tuis.
Ons het behoorlik feesgevier en ek het my knuppledik geëet.
Ek jag al jare met die 30-06, maar die 6.5 is 'n nuweling. Ek wou eintlik 'n 260 Remington koop, maar hulle is feitlik onbekombaar. (Ek wou 'n Tikka T3 hunter hê)
Op die ou end het ek 'n 6.5 Howa, maar is tevrede met hom. Ek het nog net 100 skote geskiet en bou nog ladings.
Hy groepeer nog nie soos ek sou wou hê nie, maar ek dink die skut is eerder die problem.
Sal op 'n stadium bietjie ladings met fotos pos.
Groetnis