Beretta
Hang natuurlik af watter kruishaar jy het en die spesifikasies van die Zeiss. As jy nie scope met turrets het nie en dis 'n enkel kruis, sal ek dit laat Ackley. My swaer het so kaliber en is dit seker die smarste gunnetjie wat ek ooit geskiet het. 55 grein koeels teen 3500fps met 'n baie goeie looplewe teenoor die 22-250.
Dan kan jy lekker grondmanne skiet sonder om te veel bekommerd wees oor die getal skote.
Mooiloop
ps. Jammer Cassie vir die hi-jack
22-250, 40gr BT, groepering op 300m....
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: 22-250, 40gr BT, groepering op 300m....
Taffie
Ja jammer Cassie dit is die z plex varmimt rectical 5/25/50
Ja jammer Cassie dit is die z plex varmimt rectical 5/25/50
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: 22-250, 40gr BT, groepering op 300m....
Beretta
Hou dit in 223 - sal die 53gr Vmaxe 'n kansie gee teen so 3300fps. Sal sommer grend werk, wat jy ook kan soek is 52gr Amax en werk skitterend. Onthou daars goete soos Bergers ook in die 50grein omgewing wat soos stroop loop.
Mooiloop en Geseende Kersfees vir die familie
Hou dit in 223 - sal die 53gr Vmaxe 'n kansie gee teen so 3300fps. Sal sommer grend werk, wat jy ook kan soek is 52gr Amax en werk skitterend. Onthou daars goete soos Bergers ook in die 50grein omgewing wat soos stroop loop.
Mooiloop en Geseende Kersfees vir die familie
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: 22-250, 40gr BT, groepering op 300m....
Taffie
Dankie mag jy en jou gesin ook n lekker dag he. Sal loer n die Amaxe behoort beter te slaan as dit die regte woord is as die 40 greiners.
Beretta
Dankie mag jy en jou gesin ook n lekker dag he. Sal loer n die Amaxe behoort beter te slaan as dit die regte woord is as die 40 greiners.
Beretta