Nog nie 'n definitiewe datum. Tien teen een einde Januarie Riaan.Riaan Beeslaar wrote:More Petrie
Wanneer kan ons die volgende bestellings by jou plaas
groete
Riaan
JARACAL Klere en produkte hier te koop.
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Plesier Dewald, ek is bly jy hou daarvan!Pappabeer wrote:Dankie Petrie, ek het die klere vandag gekry en dit lyk puik, soos gewoonlik.
Ek het ook n paar dae terug n windskerm vervang, so die plakker kom nou handig in om die Glasfit een met ons mooi nuwe SA vlag op te vervang...
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
dankie petrie ekt my pakkie met al die goodies gekry,baie mooi en sterk hemde daai en die bree rand hoed is ook n wenner
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Ek het my klere gekry nou is ek so gelukkig soos 'n vark in Palestina dankie Petrie
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Myne ook gekry en ek is beindruk met die kwaliteit. Plesier om met jou besigheid te doen Petrie dankie.
Maak 'n verskil
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Groot plesier manne - Ratel, Nico, Johan.Ratel wrote:Myne ook gekry en ek is beindruk met die kwaliteit. Plesier om met jou besigheid te doen Petrie dankie.
Klink my meeste manne het darem al hul bestellings gekry..
Groete en Geseënde Kersfees vir almal!
Petrie
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Hallo Petrie,
My bestelling het ook veilig in Grootbrak aangekom.. my sus bring dit Maandag saam op as sy vir my kom kuier hierbo.
Baie dankie vir jou moeite. Lekker kersgeskenk vir my van my
Geseënd kersfees ook vir jou en jou mense.
2013 lê op sy rug. Wens jou 'n 2014 vol vreugde en seëninge toe met baie baie koeëls wat mag vlieg
Groete
Piet Pille

Wilhelimoes
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Sun Jan 05, 2014 11:57 am
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Skies hoe bestel ek 2 hoede!??
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Onthou asb die wapen wat ons op ander kledingstukke kan sit.....GreyGhostGear wrote:Nog nie 'n definitiewe datum. Tien teen een einde Januarie Riaan.Riaan Beeslaar wrote:More Petrie
Wanneer kan ons die volgende bestellings by jou plaas
groete
Riaan
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Wilhelimoes wrote:Skies hoe bestel ek 2 hoede!??
Ek moet nog met Heinrich bevestig wanneer ons die volgende rondte bestellings gaan doen, maar sal op hoogte hou hier..
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 918
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Môre PetrieGreyGhostGear wrote:Wilhelimoes wrote:Skies hoe bestel ek 2 hoede!??
Ek moet nog met Heinrich bevestig wanneer ons die volgende rondte bestellings gaan doen, maar sal op hoogte hou hier..
Enige nuus rakende die volgende rondte vir bestellings?
Groete
Ruan
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Hi Ruan,musgrave270 wrote:Môre PetrieGreyGhostGear wrote:Wilhelimoes wrote:Skies hoe bestel ek 2 hoede!??
Ek moet nog met Heinrich bevestig wanneer ons die volgende rondte bestellings gaan doen, maar sal op hoogte hou hier..
Enige nuus rakende die volgende rondte vir bestellings?
Groete
Ruan
1 Februarie.
Groete,
Petrie.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 918
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Baie dankie
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Enige uitsluitsels wat betref die wapen wat op kledingstukke gesit kan word ?vriell wrote:Onthou asb die wapen wat ons op ander kledingstukke kan sit.....GreyGhostGear wrote:Nog nie 'n definitiewe datum. Tien teen een einde Januarie Riaan.Riaan Beeslaar wrote:More Petrie
Wanneer kan ons die volgende bestellings by jou plaas
groete
Riaan
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
-
Baugust
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Oct 17, 2012 8:30 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Nice range of clothing for hunting and general use.......so over the Camo clothing
-
Bostokkelos
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Mon Jan 13, 2014 12:12 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Hoeveel X is jou grootste hemp?
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Net in antwoord op die vorige 3 posts:
*Ons gaan verseker kyk na Jaracal "badges".
*Baie dankie Baugust!
*Die hemde gaan tot 4X Bostokkelos - die Jag hemde is 'n lekker groot maak, so as jy bv. 'n 2XL is, sal die 2XL jou verseker pas.

- Herman Huyser
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Petrie, wat van die lisensie skyfie in deurskynende film met die Jaracal logo op, dan kan 'n man dit op enige kleur voertuig plak. Die wit staan darem baie uit op donker karre.
Work To Hunt, Hunt To Live
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
*Alle bestellings asb. na: petrie@greyghostgear.co.za - sluit asb. posadres in, waarna jy 'n faktuur sal ontvang.
*Asb.- geen bestellings via PM.
*Bestellings oop vir die rondte: 01/02/14 - 10/02/14.
*'n Gedeelte van verkope opbrengs gaan aan die Forum.
*Enige bestelling van 'n hemp en pet "combo" of meer, kry 'n gratis lisensie plakker.
*Hemde kry die Logo op linkerbors en die web adres op regter mou.
*Pette kry die Logo voor op en die web adres agter op.
Produkte:
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/J2_zpsc9b99b3f.jpg
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/J3_zpsd401cdca.jpg
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/J5_zpsb406d966.jpg
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/J4_zpsa5c4f1cb.jpg
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/J1_zps62b4ae46.jpg
Baie dankie.
Produkte en Pryse:
Breathable/Technical langmou hemp met oprol mou opsie om as kortmou hemp te dra met 'n "air vent" agter.
Kleur opsies: Khaki en Lig blou.
Prys: R335.(die hemp is halwe "size" kleiner as jag hemde, so bestel asb. 1 "size" groter as jou normale dra "size")
KHAKI:
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/KhakiBreathablevoor_zps38dbc806.jpg
LIG BLOU:
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/AirforceBlueBreathableagtermetflap_zpscbb31c9d.jpg
Two-Tone kortmou jag hemp.
Prys: R230.(Al die JAG hemde hieronder is standaard "size", so as jy XL is, sal XL jou pas)
Olyf en Stone:
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/TwoTonekortmoujaghempopsieB_zpsd9f55137.png
Khaki en Olyf groen:
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/TwoTonekortmoujaghempopsieA_zpscebc7d59.png
Plein Kortmou jag hemp.
Standaard "Size" - indien jy XL is, sal die XL jou pas.
Prys: R210
KHAKI:
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/KortmouKhakijaghemp_zps5d795779.jpg
OLYF GROEN:
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/KortmouOlyfGroenjaghemp_zpscfa1837f.jpg
Plein Langmou jag hemp.
Prys: R270
Standaard "Size".
Kom in KHAKI of OLYF GROEN:
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/Jaracallongsleeve_zpsa444fd9a.jpg
T-Hemp met Jaracal logo Print - Olyf Groen:
Prys: R140.(T-hemp is halwe "size" kleiner as jag hemde, so bestel asb 1 "size" groter as jou normale dra "size")
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/Jaracalt-hemp_zpsb688ad9a.jpg
PETTE:
Prys: R75
Kom in KHAKI of OLYF GROEN:
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/Jaracalpette_zps925accad.jpg
Hoede:
Prys: R110
Hoede kom in KHAKI of OLYF GROEN:
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/Jaracalhoede_zps50ea12fd.jpg
*Nuut* - KIDDIES Bos hemp:
Prys: R160
Groottes: 7-8, 9-10, 11-12, 13-14
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JaracalKidshemp_zps8cde3f57.png
200mm X 200mm Bakkie deur plakker:
R30
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/JSTICKERS_zps289913aa.jpg
Jaracal Lapwapen: R45
Posgeld raamwerk: Vir bv. 'n hemp en pet - R35, bv. 3 hemde en pet- R45 ens.
Baie dankie, bestellings is dan nou amptelik oop na: petrie@greyghostgear.co.za.
Groete,
Petrie en Heinrich.

Last edited by GreyGhostGear on Mon Feb 03, 2014 9:57 am, edited 1 time in total.
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Goeie more,
Die bestellings vir Jaracal klere is nou weer oop tot die 10de Februarie.
Sien asb. die post hier bo vir bestel prosedures.
Enige navrae: petrie@greyghostgear.co.za.
*Nuut* - nuwe T-hemp ontwerp en Kiddies jag hemp.

Last edited by GreyGhostGear on Mon Feb 03, 2014 9:58 am, edited 1 time in total.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Hallo Petri
Moet se^ die hemde ly baie mooi, veral die ligblou breathable hemp.
Het weer 'n bestelling ingesit.

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Baie dankie.jaracal wrote:Hallo Petri
Moet se^ die hemde ly baie mooi, veral die ligblou breathable hemp.
Het weer 'n bestelling ingesit.
Groete
Die terugvoer oor die hemde is baie positief.
Groete,
Petrie.
-
leendert
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sun Mar 17, 2013 12:15 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Ai,ek het die bestellings al weer gemis. Wanneer is die volgende ronte? 
"Responsible Hunting for Sustainable Live"
. PHASA
. PHASA
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Gaan begin April weer bestellings neem, met 'n paar winter goed by vir die jag seisoen.leendert wrote:Ai,ek het die bestellings al weer gemis. Wanneer is die volgende ronte?
-
leendert
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sun Mar 17, 2013 12:15 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Dankie, sal dophou as jy die post opsit.