200m
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 200m
Jy wil dus bevestig dat die teleskoop wel die vermoë het om die koeëlgate te sien? Manne met sulke scopes kom in asb.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 200m
Mr B, ek glo jy sal kan sien. Op my 6mm het ek n 3-18x50 swarovski op my 300 is daar n 6.5-20x50 Vortex en op my vrou se 270 is daar n 3-12x50 Swarovski. Almal sien gemaklik die skote op n skoon teiken op 200m. Die scope waarvan jy praat behoort dit met meer gemak reg te kry
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: 200m
Ek het nie so 'n scope nie, maar met my rudolph H1 3-12 x 50 kan ek op 10x vergroting die gate op 200m sien so ek glo jy behoort met die 5-25x50 zeis selfs op 300m die gate te sien.
myne is nou gate van 300WM
myne is nou gate van 300WM
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: 200m
Hi Beretta
Indien jy sukkel, veral as jy op 'n skietbaan in 'n Noordelike rigting skiet (maw die son AGTER jou papier teiken), plak 'n swart vullis sak agter teen die teiken vas met masking tape of packaging tape.
Ek het al gevind met die son op 'n sekere plek is die gaatjies moeilik om te sien.
Met die swart plastiek is dit baie makliker. Selfs op 300m.
Ek het 'n Nightforce NXS 8-32 x 56, gebruik op skietbaan die 22x vergroting.
Hoop dit help!
Groetnis

Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3649
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 200m
Oom B,
Ek het die HD5 zeiss 5-25 en kan 25-06 gate op die wit papier van teiken sien op 300meter. Soos kan verstaan in die swart glad nie.
So terloops, kon gister met dir Rudolph 6-24 V1 300winmag gate eien op 500yards by bluegum skiet baan.
Mooiloop
JP

- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: 200m
Beretta, vader krismis kan hom maar onder die boom neersit, jy sal nie spyt wees nie. Ek het gisteraand weer gaan jakkalse skiet met myne, en die plaaseienaar het ook so skoot of wat geskiet en vir my gese die ding is baie helder.
As daar nie mirage is sien ek my .22 250 se gaatjies met gemak op 350m
As daar nie mirage is sien ek my .22 250 se gaatjies met gemak op 350m