Wat maak dat koeel eers opgaan en dan af
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Wat maak dat koeel eers opgaan en dan af
Ek wonder bietjie, ek weet dat 'n koeel eers opgaan, dan weer af, almal op die internet sê hy word teen 'n seker grade opgeskiet en kom dan weer met 'n kurwe terug. Nou my vraag wat maak dat die geweer daai kurwe maak, as alles horisontaal waterpas is dan moet die geweer mos reguit skiet, metanderwoorde die koeel moet nie opgaan nie, swaartekrag begin dadelik werk en die patroon val af aarde toe. Is dit die geweer wat so gebed word, is dit met die mounts wat maak dat dit gebeur.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Wat maak dat koeel eers opgaan en dan af
die lyn waarteen jou scope ingestel is teenoor die lyn wat jou loop skiet
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Wat maak dat koeel eers opgaan en dan af
hierdie behoort jou beter idee te gee van wat ek bedoel
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Wat maak dat koeel eers opgaan en dan af
FCLoretz wrote:hierdie behoort jou beter idee te gee van wat ek bedoel
Dankie, ek verstaan nou beter maar nog 'n vraag is dit by die aksie wat dit een kant bietjie hoër is, of die mounts of waar, gewoonlik sit hulle net die mounts op die geweer, maak die scope vas en gaan skiet, nou waar kom daai bietjie verskil in hoogte nou in.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Wat maak dat koeel eers opgaan en dan af
Sodra die koel voor uitkom by die loop begin dit te val agv "gravity".Ons stel eers ons scopes dat die koel se maar op 100m raak skiet.So MAW die geweer se loop kyk opwaards.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Wat maak dat koeel eers opgaan en dan af
G-force wrote:Sodra die koel voor uitkom by die loop begin dit te val agv "gravity".Ons stel eers ons scopes dat die koel se maar op 100m raak skiet.So MAW die geweer se loop kyk opwaards.
Dis waar ek nie my kop verby kry nie wat maak dat die geweer se loop opwaards kyk, iets aan die geweer moet mos skeef wees dat dit kan werk
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Wat maak dat koeel eers opgaan en dan af
die verskil kom in by die interne verstelling van die kuishaar. aan die buite kant lyn die scope en loop mooi op as jy daarna kyk, maar die verstellings wat aan die kruis gemaak word is waar die groot verskil in kom
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Wat maak dat koeel eers opgaan en dan af
FCLoretz wrote:die verskil kom in by die interne verstelling van die kuishaar. aan die buite kant lyn die scope en loop mooi op as jy daarna kyk, maar die verstellings wat aan die kruis gemaak word is waar die groot verskil in kom
So dit kom neer op die teleskoop, nou weer 'n vraag as jy die teleskoop verkeerdom sou opsit, gaan hy nogsteeds so werk of maak jy hom deurmekaar (Sorry vir die dom vrae is noggal neskurig)
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Wat maak dat koeel eers opgaan en dan af
Nee hy sal nie reg werk nie, Tensy jy sy elevation en windage in die teenoorgestelde rigting stel.
Jy kan maar vra Flip, ek sal help met antwoorde waar ek kan.
Jy kan maar vra Flip, ek sal help met antwoorde waar ek kan.
Last edited by FCLoretz on Wed Dec 11, 2013 11:56 am, edited 1 time in total.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Jakkies
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Tue Sep 25, 2012 11:01 am
Re: Wat maak dat koeel eers opgaan en dan af
Dink aan yster visiere. As jy graag op 'n verder afstand wil skiet, moet jy die agterse visier lig. Om sodoende dan weer die voorste en agterse visier te laat oplyn met jou teiken, moet jy die geweer voor oplig, wat maak dat sy loop nou met 'n groter hoek teenoor die parallel wys. Presies dieselfde prinsiep gebeur met 'n teleskoop se kruishaar en die verwysings hoek teenoor die loop. Enige verstelling op 'n teleskoop, maak dat die rigting en/of hoek van die loop verander as jy die kruishaar met die teiken oplyn.
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Wat maak dat koeel eers opgaan en dan af
Kyk hierdie skematiese prent van PMP Denel. Dit verduidelik dalk beter....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Wat maak dat koeel eers opgaan en dan af
Niks is skeef nie.Jy stel mos die scope sodat die geweer effens opwaards kyk.Flip nel wrote:G-force wrote:Sodra die koel voor uitkom by die loop begin dit te val agv "gravity".Ons stel eers ons scopes dat die koel se maar op 100m raak skiet.So MAW die geweer se loop kyk opwaards.
Dis waar ek nie my kop verby kry nie wat maak dat die geweer se loop opwaards kyk, iets aan die geweer moet mos skeef wees dat dit kan werk
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Wat maak dat koeel eers opgaan en dan af
Dankie aan almal nou maak die storie vir my sin, veral die oopvisier het baie gehelp
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Wat maak dat koeel eers opgaan en dan af
Jy's welkom Flip!
geniet die Feestyd almal!
Groetnis