Hoe sal ek weet.
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Hoe sal ek weet.
Hi wil graag weet as jou aansoek in is en jy bel cfr en hulle sê hys nog by die polisie stasie ,is hulle seker hy lê by jou polisie stasie of kan dit wees dat hy klaar by hulle is en net nie ge capture is nie .Dankie.
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Hoe sal ek weet.
Jy kry n sms van cfr sodra hulle jou aansoek ontvang het.Ek dink jy moet eers die stasie weer kontak dalk het hulle dit nognie by Provinsiaal gaan aflaai nie of dalk het provinsiaal nognie die aansoek PTA toe gevat nie.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hoe sal ek weet.
Rupert, ook net as jou DFO jou selnommer ge-capture het! Het vir my laaste 3 aansoek geen sms'e gekry nie!RUPERT wrote:Jy kry n sms van cfr sodra hulle jou aansoek ontvang het.Ek dink jy moet eers die stasie weer kontak dalk het hulle dit nognie by Provinsiaal gaan aflaai nie of dalk het provinsiaal nognie die aansoek PTA toe gevat nie.
Louis, hou maar net aan met bel...
Aim small, miss small
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Hoe sal ek weet.
Louis,
Soos ek verstaan moet hy eers "ge-capture" wees voor hy sal wys en dit kan van 'n dag tot 'n maand vat. Nog elke keer wat ek van weet wat hulle se hy is nog nie daar nie en moet by jou stasie wees, was hy wel klaar daar maar net nog nie "ge-capture" nie.
Henk

CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: Hoe sal ek weet.
Dankie soos ek verstaan vat my dfo elke donderdag aansoeke in ,ek weet vir al my aansoeke het ek ook nie sms ontvang nie my vrou het wel hang seker maar net af .Ek reken hys daar andersins wag ek tot maandag voor ek hulle weer n lui gee.
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Hoe sal ek weet.
As hy in is, sal hy heel moontlik Saterdag of Dinsdag gelaai word. Weet nie hoekom daai twee dae nie, is maar net so.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: Hoe sal ek weet.
Dit is al 2 donderdae verby...
- mw
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Tue Dec 11, 2012 8:58 pm
Re: Hoe sal ek weet.
Louis,
dit het my ook oorgekom. Na n volle maand het die sisteem nog gewys hy le by die stasie, maar die dfo het gese hy is ingehandig by provinsiaal. Na klomp oproepe en bloed wat so paar keer wou kook is daar toe uitgevind dat hy tussen die stasie en provinsiaal sommer spoorloos net verdwyn het. Die aansoek het seker weggevlieg of iets!!! Lang storie kort, is die aansoek weer ingehandig en 6 weke later is hy goedgekeur en het ek my kaarjie gaan haal.
Hoop nie dit het jou oorgekom nie, maar vind maar net mooi uit!
Groete

Dankie vir die info mw sal wag tot volgende week maandag as daar niks is dan maar terug gaan na my dfo en hoor wat aan gaan.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hoe sal ek weet.
Louis, as dit werk soos by ons, dan ry hulle eers as daar 'n sekere hoeveelheid aansoeke is. Het al 'n aansoek gehad wat 2 weke by DFO gelê het en nog 3 weke by Provinsie, voor dit na die CFR toe is. By CFR net 2 weke geneem toe is liksens toegestaan.louis 303 wrote:Dankie vir die info mw sal wag tot volgende week maandag as daar niks is dan maar terug gaan na my dfo en hoor wat aan gaan.
Bel 012 353 6111 en gee jou ID nommer en vra waar trek aansoek. Ek bel sommer elke dag as dit lank begin raak en dit voel of dinge dan gebeur, as is dit dan net om van my ontslae te raak....
Aim small, miss small
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: Hoe sal ek weet.
Hi Eugene ek het ook so gevoel dat dit is wat gebeur...
Ek dink jys reg ek moet maar net bietjie wag.
Ek dink jys reg ek moet maar net bietjie wag.
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: Hoe sal ek weet.
Bel vanoggend hys in het maandag ingekom die dag toe ek gebel het ,hulle reken 2 weke