alo almal

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
jakkalsdb
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Sat Oct 26, 2013 8:43 am

alo almal

Post by jakkalsdb »

Dagse manne en manine .Ek Jacques van Brits en besit n wapen winkel genaamd De Beer Wapens in Brits.. Die wapen winkel is al 35 jaar in ons familie en na my pa se afsterwe het ek maar betrokke geraak by die besigheid...Nou ja dis dit
Jacques de beer

300 Win - Ferlach (Piettie)
308 Win - Sako (Oupatjie)
CZ 75 Compact (Blackie)
223 Mini Ruger - (Perdebytjie)
12ga Silwer Pigeon (Duifie)
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: alo almal

Post by Jacquesb »

Aangename kennis Jakkalsdb.
Geniet dit hier op die forum en kuier lekker.

Groete
Jacquesb
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: alo almal

Post by jamalley »

Welkom Jacques
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: alo almal

Post by 243Songdaug »

Welkom Jacques.
User avatar
Naas1
Full Member
Full Member
Posts: 115
Joined: Wed Oct 09, 2013 4:14 pm

Re: alo almal

Post by Naas1 »

Welkom Jacques
30-06 Brno, 308 Travelo, .22 Obrendorf Mauser, 12Br Browning, .177 CTR
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: alo almal

Post by Piet Pille »

Baie welkom Jacques.
Ek onthou die winkel vaagweg van my jongmens dae af. Ek het in Harties grootgeword. Moes eenmaal 'n maand my hare laat sny in Brits by daai twee ou omies in hulle barbiershop... die een met die klomp swart-en-wit fotos teen die mure van die eerstheidse boksers.. Wonder of hy nog bestaan? Die hardeware winkel was "Dreyers" as ek reg onthou?
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: alo almal

Post by ROBBIE1 »

Welkom Jacques, geniet hom!
Post Reply