sukses by die teelgate
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
sukses by die teelgate
http://i1070.photobucket.com/albums/u496/martinmarais200161/SAM_0545_zpscba9cf80.jpg
Op 04-11-2013 ontdek ons die teelgate. Die ouerpaar was egter roepsku. Die reun was 3 weke vantevore met 'n slagyster gevang en gedood. Ons besluit dus om gladnie te roep by hierdie gate. Ons sit en wag vir 7 ure voordat die teef inkom. Skiet haar en toe die kleintjies.
http://i1070.photobucket.com/albums/u496/martinmarais200161/SAM_0543_zps710d34e7.jpg
Die teef het 'n baie mooi halsband.
http://i1070.photobucket.com/albums/u496/martinmarais200161/SAM_0557_zps603f1dd7.jpg
Op 06-11-2013 volg ons dieselfde resep by ander gate. Geen roep, net sit en wag. 2 volwasse jakkalse kom in en ons skiet albei. Ons neem toe aan dit sal die ma en pa wees en skiet toe ook die kleintjies. By verdere ondersoek vind ons egter dat ons twee volwasse reuns geskiet het en nie 'n teef nie.
Nog so paar fotos om julle lus te maak.
http://i1070.photobucket.com/albums/u496/martinmarais200161/SAM_0557_zps603f1dd7.jpg
http://i1070.photobucket.com/albums/u496/martinmarais200161/SAM_0569_zps698c452c.jpg
http://i1070.photobucket.com/albums/u496/martinmarais200161/SAM_0560_zps99e044b9.jpg
http://i1070.photobucket.com/albums/u496/martinmarais200161/SAM_0551_zpsbfe5da35.jpg
http://i1070.photobucket.com/albums/u496/martinmarais200161/SAM_0536_zps09cf802e.jpg

Last edited by Martin Marais on Mon Nov 18, 2013 10:26 am, edited 1 time in total.
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: sukses by die teelgate
Geluk Martin
Daai wag kos groot selfbeheersing
Daai wag kos groot selfbeheersing
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: sukses by die teelgate
Mooi Martin!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: sukses by die teelgate
Hande klap vir daai 7 ure...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Pieter
- Sr. Member

- Posts: 479
- Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am
Re: sukses by die teelgate
Mooi man, wys jou net wat geduld kan doen, is die twee neste in dieselfde area ?, daar is 'n duidelike verskil in die grote/ouderdom van die kleintjies, en as ek na die 2de lot kyk, lyk dit of die jakkies v'jaar laat kan wees, die wat dit nog so stil is, of het ek die jakkals aan die stert beet.
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: sukses by die teelgate
Mooi Martin, good haul there, last wk got a call to say that someone had seen a jackal with pups. I went out to the area, parked on the road and was kept company by 3 pups for 1hr 10 until I shot the Bitch and that was that, pups would not show again. What should I have tried to get pups out with. Their Den was next to the road in some big boulders.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: sukses by die teelgate
Wayne
How old are they....(dark brown/black pups or jackel hide proper)??
I now had 2 nests where the pups "jumped" out on Vlekkie3a and Elsneus, but they were older, and had proper jackal hide(if u understand what im trying to say).
im not saying thats the correct sounds for the application,but it is what worked for me.

Last edited by Cobus(Cobb) on Mon Nov 18, 2013 8:30 pm, edited 1 time in total.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: sukses by die teelgate
Pieter,die een stel gate is naby Frankfort,die ander stel is naby Viljoenskroon. Dit is interessant dat die ouderdomsverskil tussen die kleintjies so groot is. Die tweede lot kleintjies gee vir my ook die idee dat die jakkalse laat is hierdie jaar. Dit is dalk een van die redes waarom ons so sukkel om hul geroep te kry. Manne as daai lot kleintjies vir sewe ure lank skaars 150 meter van die voertuig af rondspeel is die versoeking om hulle te skiet darem baie groot. Ons was egter vasberade om eerste die ouers vankant te maak,omrede hulle so roepsku was. Wanneer ek terugdink aan hierdie jag kom ek weereens tot die besef dat 'n mens baie geduld nodig het vir hierdie soort jag. As jy moeg is,of as jou tyd beperk is,bly dan eerder uit die veld uit. 
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: sukses by die teelgate
Martin,
geluk met die ure wat jy ingesit het, dit het 'n groot beloning gegee. Dit is wat ek noem deursettings vermoë.
Mooi bly
geluk met die ure wat jy ingesit het, dit het 'n groot beloning gegee. Dit is wat ek noem deursettings vermoë.
Mooi bly
-
schalla
- Newbie

- Posts: 24
- Joined: Wed Jan 16, 2013 5:45 pm
Re: sukses by die teelgate
Mooi so oom ek sien die furry roeper doen darem nog al die pad sy werk,baie lekker om te sien as die jakkies so lê.
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: sukses by die teelgate
Dankie manne.
Schalla daai fury is 'n plesier,ek geniet hom baie.
Schalla daai fury is 'n plesier,ek geniet hom baie.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: sukses by die teelgate
Baie geluk, Martin. Maar jy het ver in die wêreld gaan skoonmaak!
Groetnis
Groetnis
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: sukses by die teelgate
Martin
Baie goed gedoen. Ook is dit beter vir my om eerder te wqg by gate vir goeie tyd voordat geroep word en by slimjakkalse omtrent al wat hulle by die gate laat draai.
Mooiloop
Baie goed gedoen. Ook is dit beter vir my om eerder te wqg by gate vir goeie tyd voordat geroep word en by slimjakkalse omtrent al wat hulle by die gate laat draai.
Mooiloop
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: sukses by die teelgate
Cobus, they were the same age as the younger lot in Martins photos. Thanks for the answer, I will try it next time
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: sukses by die teelgate
[quote="Martin Marais"]
http://i1070.photobucket.com/albums/u496/martinmarais200161/SAM_0543_zps710d34e7.jpg
Die teef het 'n baie mooi halsband.
As ek mag vra hoe het die teef so mooi hals band gekry?
Mooi gegooi, dink mens voel sommer bietjie meer verlig as mens daai jakkalse so bietjie looi.
http://i1070.photobucket.com/albums/u496/martinmarais200161/SAM_0543_zps710d34e7.jpg
Die teef het 'n baie mooi halsband.
As ek mag vra hoe het die teef so mooi hals band gekry?
Mooi gegooi, dink mens voel sommer bietjie meer verlig as mens daai jakkalse so bietjie looi.
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: sukses by die teelgate
Jis ma daai kleintjies is ver agter ons s'n-maklik 2 maande
-
Chrisjan
Re: sukses by die teelgate
[quote="Cobus(Cobb)"]
I now had 2 nests where the pups "jumped" out on Vlekkie3a and Elsneus. [quote]
Watter ander klanke sal julle nog gebruik as jy "moet roep"? dit is nou met die ouers en om die kleintjies uit die gate te kry?
I now had 2 nests where the pups "jumped" out on Vlekkie3a and Elsneus. [quote]
Watter ander klanke sal julle nog gebruik as jy "moet roep"? dit is nou met die ouers en om die kleintjies uit die gate te kry?
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: sukses by die teelgate
Nou nie naby my klanke nie, maar TJ 41 kom by my op. Sal net moet seker maak.....Chrisjan wrote:Cobus(Cobb) wrote: I now had 2 nests where the pups "jumped" out on Vlekkie3a and Elsneus.
Watter ander klanke sal julle nog gebruik as jy "moet roep"? dit is nou met die ouers en om die kleintjies uit die gate te kry?
Chrisjan, moet my nou nie hier wil vasvra nie....eks maar net 'n "poeqol met 'n roeper"...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: sukses by die teelgate
Frikkiedbr
Daardie "halsband" is maar stuk binddraad wat deur die plaaswerkers gebruik word om strikke (snares) te stel om wild,gewoonlik bokke, mee te vang.Hul stel gewoonlik die strikke onder die kampheinings waar die diere deurkruip.

- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: sukses by die teelgate
Geluk Martin
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: sukses by die teelgate
Dankie manne.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: sukses by die teelgate
Dankie Martin, neem aan sy het dit oorleef en nie die koeel nieMartin Marais wrote:Frikkiedbr