Goeie naand manne.
Ek wil graag hoor van manne wat weet van of een het, wat is die min en maks ladings waarmee ek kan being herlaai, en watter kruit is die beste om te gebruik? Ek skiet met 'n 28 duim Truvello loop met 'n 1:10 twist. Dink die ligter 100-120 grein punte sal van hom hou.
Die Yanks se blykbaar is S361 hulle favourite, en die F-klas manne se nou weer S385.
Julle hulpp word waardeur manne
Mooi aand
6.5-284 Ladaings
- Wilhelm Schultz
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Tue Sep 03, 2013 9:37 pm
6.5-284 Ladaings
Hou die lood in die lug
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: 6.5-284 Ladaings
Wilhelm,as niemand enige inligting het vir jou nie en jy wil jou eie kombinasie laai kan ons met die nodige inligting op QL ( ballistiese program ) vir jou van inligting voorsien wat 'n vertrekpunt kan wees wat jou ladings,kruit ens betref.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 6.5-284 Ladaings
Wilhelm, ek weet nie van S361 nie, maar gebruik wel S385. My geweer het 'n 1-8 twist, dus skiet ek die 140 gr koeels. Ek gebruik tans 51gr S385 met CCI 250 primer en 140gr SMK teen 'n spoed van 2880ft/s.
Aim small, miss small
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 6.5-284 Ladaings
Chippie, laat die manne vir jou op Quick load kyk! Dis die beste.
Groetnis
Groetnis
- rudib
- Hero Member

- Posts: 754
- Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am
Re: 6.5-284 Ladaings
54gr S385 met CCI 250 en 123gr SMK in 1:9 loop
