More
Ek wil graag hoor of enige van die lede weet waar ek n varkie met lekker groot tande kan kry. Ek bly in oos london so gee nie om as ek n bietjie moet ry nie.
Julle hulp sal waardeer word.
By voorbaat dankie
Gerhard
Vlakvarke in die oos kaap
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Vlakvarke in die oos kaap
Grahmstad area is vol varkies.Gaan kyk op Ibookdirect.
Groette
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
