Ag, hoe verlang ek nou na die jagveld!

Post Reply
User avatar
JuanPaul
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am

Ag, hoe verlang ek nou na die jagveld!

Post by JuanPaul »

Ek het die foto vanoggend ontvang van my swaer, een van sy vriende het die een gekry.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Ag, hoe verlang ek nou na die jagveld!

Post by Silent Hunting »

Hy het 'n hele paar keur die volmaan gesien.....
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Ag, hoe verlang ek nou na die jagveld!

Post by jamalley »

Ja dit is daardie een wat op 'n ander post was, 72" as ek reg kan onthou.
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Ag, hoe verlang ek nou na die jagveld!

Post by LongWolf »

dis darm n ordentlike paar draai assegaaie daardie.
chrisman
Full Member
Full Member
Posts: 133
Joined: Tue Sep 24, 2013 2:05 pm

Re: Ag, hoe verlang ek nou na die jagveld!

Post by chrisman »

Goeie genade maar dis 'n paar horings daai.
Se vir die man baie geluk.....
Israeli 7.62 (.308)
Marlin 30-06
Mauser .22
Taurus .40 S&W
Ou windbuks
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Ag, hoe verlang ek nou na die jagveld!

Post by tripodmvr »

Hart trek ook vanaand 'n punt na die bos. Hierdie tyd van die jaar het die bos ander bekorings en geheimenisse wat ons nie sommer in die winterjagtyd sien nie.

Was so 2 jaar gelede op Marken en ons het in die aand rondgery. Sal foto opsit van wat ons gesien het. Die bome het gebot en die reuke was ongelooflik divers. Motte en ander insekte het soos 'n aaneenlopende bui reën vertoon - ek dink die nagapies lei dan aan bilumie. Hulle kan hulle doodvreet.
Naguil Marken Klein.JPG
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply