Ek wil hoor wat kry julle en waar gaan al die ander geld heen??
Vleis prys
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Vleis prys
Ek wil hoor by die boere, wat kry julle vir lam vleis per kilo. Hier by ons kos dit R 79-95 per kilo.
Ek wil hoor wat kry julle en waar gaan al die ander geld heen??
Ek wil hoor wat kry julle en waar gaan al die ander geld heen??
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Vleis prys
grompie is dit vir heel lam?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Vleis prys
Ons het laas ook hier gepraat oor die prys van skaap en as ek reg onthou het een van die boere gepraat van R 21p/kg
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Vleis prys
Jissie dis rof Grumpy!! Ek verkoop nou lam vir R58-95/kg, A-Graad, smaak my eks op die verkeerde plek!!!
Sal ook laaik om te hoor wat kry die boer nou. Wat ek wel kan se dat die vark prys besig is om deur die dak te gaan!!
Rupert die R21/kg is of baie jare trug of dis lewendige prys, sal verseker nie karkas wees nie.

- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Vleis prys
waar is die dae wat my pa geskel het omdat hy R 5-00 moes betaal vir n slagskaap.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Vleis prys
Lyk my ek sal by jou moet kom vleis koopROBBIE1 wrote:Jissie dis rof Grumpy!! Ek verkoop nou lam vir R58-95/kg, A-Graad, smaak my eks op die verkeerde plek!!!
Sal ook laaik om te hoor wat kry die boer nou. Wat ek wel kan se dat die vark prys besig is om deur die dak te gaan!!
Rupert die R21/kg is of baie jare trug of dis lewendige prys, sal verseker nie karkas wees nie.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Vleis prys
Jys welkom FC, of kry nog so 3 of 4 bure om n mooi order op te maak, dan laai ek vir julle af man, gaan baie Jhb se rigting met aflewerings, moet net die moeite werd wees dan doen ons dit!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Vleis prys
Daai klink vir my mooi. Wat is die "moeite werd"?
Het jy nog salamis?
Het jy nog salamis?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Vleis prys
Pm jou, netnou slat Grumpy ons met ons hijack!! Sorry Grumpy
..
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Vleis prys
Robbie, moet asb. nou nie al my salami verkoop nie...

.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Vleis prys
Oom Gert ek gaan redelik baie Middelburg toe. Miskien ons vir daai salami's vervoer reel.Gert Odendaal wrote:Robbie, moet asb. nou nie al my salami verkoop nie...![]()
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Vleis prys
Koop direk by skaapboer. Opgesny soos ek wil vir R61/kg
Slag so tussen 19kg en 24kg uit Lams vleis
Slag so tussen 19kg en 24kg uit Lams vleis
vlakvark en bosvark Bvk
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Vleis prys
Netto seker so R37 of R38 p/kg na alles koste af is.
Ek wens ek kon nader aan julle manne wees, julle sal lekker vleis goedkoop kon kry.
Ek wens ek kon nader aan julle manne wees, julle sal lekker vleis goedkoop kon kry.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Vleis prys
Lyk my ek moet een Saterdag daar na Robbie toe ry en my vleis daar gaan koop. Hier by my is alles soos in Amerika. Everything is bigger and more expensive!!
Ek gaan volgende jaar ook ander huis soek om te huur. Die mense rook jou so hier hulle dink jy is n zol!!
Huishuur, R13 000-00!!!!! Dis mos uitbuit!
Ek gaan volgende jaar ook ander huis soek om te huur. Die mense rook jou so hier hulle dink jy is n zol!!
Huishuur, R13 000-00!!!!! Dis mos uitbuit!
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Vleis prys
Aarde dit n huis of kasteel Grumpy??? Vir daai geld hier in die noord bly jy op die berg
.
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: Vleis prys
Die prys war Kalahari van praat is vir ons gesonde Namibiese lamsvleis, blykbaar die gesondste vleis in Afrika, maar van die swakste pryse. 'n Baie briljante blanke Afrikaner uit die noordkaap het 'n klomp twak in ons regering gaan smokkel om ons grense toe te maak vir lewendige uitvoer na SA, als moet binnelands geslag word. Hy hanteer toe die bemarking van hierdie karkasse in die SA mark. Nou kry hy hulle goedkoop in die hande en werk die SA produsente se pryse af. Hy het 'n sisteem wat perfek vir almal gewerk gaan opneuk vir sy eie sa, en hy het, dalk nog steeds sy sak oorvol geld gepomp en beide kante van die grens se pryse opgebogger. Ons Nam slagpales kan beswaarlik byhou, en betaal wat hulle besluit, ons kan geen prys beding nie. Help baklei asb van julle kant af om diegrens oop te kry dat als weer kan normaliseer.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Vleis prys
Robbie1,
Gewone huis met n flatlet met een garage en 4 carports. Swembad werk nie, jacuzzi werk nie, eletries is een moerse aborsie wat hy nie laat regmaak nie, garage deur is in sy mo-r en sukkel om oop te maak, lapa lyk soos n hond se g-t! , hekke het nie motors wat werk nie.
Ek begin klaar soek vir n ander huis vir volgende jaar. Dis wanneer die mense trek na nuwe werks plekke ens dan sal daar huise beskikbaar wees. Huur my n Indier wat die huis gekoop het op auction terwyl ons by ander mense gehuur het. Huur was 8k toe stoot hy dit sommer op na 13k.
Kon nie ander huis kry nie en soek nou hard na ander huis. Mens gee nie om as alles reg is nie maar die is n dump. Jacizzi se dak het in geval met die laaste hael bui en ek moes self op n manie reg maak want hy doen net mooi niks.
Indier!!

Pikkie
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Fri May 14, 2010 4:15 pm
Re: Vleis prys
Prys van Dorperram op Internasionale Dorperveiling die week te Upington: R 600 000.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Vleis prys
Ja nee dis rof daai, jy kan jou eie huis koop eerder man!
Waar werk jy Grumpy, dalk n post posit, iemand het dalk n huis in die omgewing.
Stongs mater!
Pikkie ons sal darm vir jou n glyerige droewors met daai ou kan bou hoor
.
Waar werk jy Grumpy, dalk n post posit, iemand het dalk n huis in die omgewing.
Stongs mater!
Pikkie ons sal darm vir jou n glyerige droewors met daai ou kan bou hoor
- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
Re: Vleis prys
Ek het die boere R42-50 betaal en dan gaan haal ek die vee ook nog gratis of as die boere self kom aflaai dan betaal ek nog R0-50 premie.Bg pryse is vir dorpers en pelte en die wol skaap met wol is nog beter.cassie_calvinia wrote:R42/kg A1-A3
GROETE
WOLF
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Vleis prys
Pikkie,wie was die koper,die ou regs of links?
Johan
Johan
-
Pikkie
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Fri May 14, 2010 4:15 pm
Re: Vleis prys
Johan
Links is Mickey Phillips verkoper van Tarkastad, regs Martin Compion Koper van Pofadder.
Pikkie
Links is Mickey Phillips verkoper van Tarkastad, regs Martin Compion Koper van Pofadder.
Pikkie
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Vleis prys
Hi Pikkie
Boer jy in upington?
Boer jy in upington?
-
Pikkie
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Fri May 14, 2010 4:15 pm
Re: Vleis prys
Gernie
Ek werk hier in Upington, my pa boer noord van Upington
Ek werk hier in Upington, my pa boer noord van Upington