Naand Manne
Hoop hier is dalk iemand war kan help. Ek is opsoek na so 4 of 5 springbok boude. Wil bietjie carpacio maak.
Laat weet asb as iemand kan help.
Gernie
Gesoek - Lekker springbok boude
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Gesoek - Lekker springbok boude
Ooiboude of ramboude?
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Gesoek - Lekker springbok boude
Ok hier is solank 4 Sprinbok boude :
http://i775.photobucket.com/albums/yy34/jameswilsontt/image_zps1f585f05.jpg
As dit nie vir jou werk nie kan jy altyd na Bakkies Botha se weergawes kyk. Wie weet, ek oordeel nie. Hy is ook n sprinbok
http://i775.photobucket.com/albums/yy34/jameswilsontt/image_zps1f585f05.jpg
As dit nie vir jou werk nie kan jy altyd na Bakkies Botha se weergawes kyk. Wie weet, ek oordeel nie. Hy is ook n sprinbok
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Gesoek - Lekker springbok boude
As jy nie regkom nie gaan probeer by die naaste checkers vir wildsvleis..moenie die rump of so vat nie kry n rugstring as jy kan.baie beter grein vir carpacio.5 springbok boude gaan vir jou n moerse klomp carpacio gee.die senings ens in en om die rump/topside en silverside is te veel vir wat jy wil doen.Ek maak selfs van gemsbok rugstring en dit is baie lekker.
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Gesoek - Lekker springbok boude
Daai 4 kan werk, mamma gaan net bietjie baie te se he......
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Gesoek - Lekker springbok boude
Ek sien daars 'n ou wat in die Klerksdorp Rekord adverteer. Springbok boude teen R85 / kg.
Aim small, miss small
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Gesoek - Lekker springbok boude
Ek het al vantevore die boude so gemaak en soek reeds baie vir al die familie. Maar, as ek nie reg kom nie sal ek mjou raad neem, dankie.junglejulian wrote:As jy nie regkom nie gaan probeer by die naaste checkers vir wildsvleis..moenie die rump of so vat nie kry n rugstring as jy kan.baie beter grein vir carpacio.5 springbok boude gaan vir jou n moerse klomp carpacio gee.die senings ens in en om die rump/topside en silverside is te veel vir wat jy wil doen.Ek maak selfs van gemsbok rugstring en dit is baie lekker.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Gesoek - Lekker springbok boude
Gernie
Geejou resep en beskryf hoe jy die carpacio maakasb..
Geejou resep en beskryf hoe jy die carpacio maakasb..
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Gesoek - Lekker springbok boude
Hi wlmwlm wrote:Gernie
Geejou resep en beskryf hoe jy die carpacio maakasb..
Nee jong, ek laat maak dit hier in Pretoria by Kings MEat Deli. Laat hom rook, vries en dan sny.
Vreeslik lekker.