Dags? manne
Ek het 'n 8x57 Spandau mauser wie se lisensie ek volgende week moet gaan optel. My probleem is egter ek weet nie of die kaliber 'n 8x57 J (.318) of 'n 8x57 JS (.323) is nie. Volgens wikipedia is die .318 =8.1 mm en die .323 = 8.2 mm. Vraag: Indien ek 'n 8.1mm slug het, sal hy vrylik deur die 8.2 mm loop beweeg dat ek op so 'n wyse kan vasstel watter een van die twee dit is. Help asb .
Groete
8x57
-
Plasmodium
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Mon Jan 04, 2010 5:01 pm
Re: 8x57
Yes!!
Ek het presies dieselfe situasie! Ek het my Mauser na Kevin Healy toe gevat sodat hy die loop kon slug. Dit was toe die 7,9mm (.318).
As joune ook daai kaliber is, kry punte by Ken Steward, en gewone 8,2 x 57 doppe. Skuur jou expander ball af en dan kan jy laai! Ek het baie sukses gehad met die bg kombinasie.
Laat weet wat gebeur.

243 Sako 85 Varmint SS & 5-30x50 Z6
8x57IS Mauser & 3-9x40 VXII
8x57IS Mauser & 3-9x40 VXII
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: 8x57
Dankie Plasmodium
Ek het egter nou uitgevind die loop is 'n JS met ander woorde die .321. Ek het 'n bietjie geskiet maar die ou loop wil nie. Ek sal 'n ander loop moet opsit. Nou wonder ek of ek nie die 416 Taylor roete moet gaan of hom standaard 8mm hou nie. Ek sit tussen twee vure. Kobus van Impala maak ook die 318 punte.
Groete
Ek het egter nou uitgevind die loop is 'n JS met ander woorde die .321. Ek het 'n bietjie geskiet maar die ou loop wil nie. Ek sal 'n ander loop moet opsit. Nou wonder ek of ek nie die 416 Taylor roete moet gaan of hom standaard 8mm hou nie. Ek sit tussen twee vure. Kobus van Impala maak ook die 318 punte.
Groete
-
Plasmodium
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Mon Jan 04, 2010 5:01 pm
Re: 8x57
Ek sou hom 8mm hou. Daar is baie .323 punte beskikbaar as jy laai. Ek skiet met 196gr teen 2450fps. Lekker vir alles.
243 Sako 85 Varmint SS & 5-30x50 Z6
8x57IS Mauser & 3-9x40 VXII
8x57IS Mauser & 3-9x40 VXII
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: 8x57
More HVZ
Ek moet in elk geval 'n nuwe loop opsit. Toe het ek gewonder of ek nie 'n 416 loop moet kry en dan 'n 416 Taylor kamer moet laat sny nie. Ek weet van een van die big bore manne wat 'n 416 Taylor reamer het. Die voordeel is dat die ronde pas in 'n standaard lengte aksie. 'n Mens moet net bietjie aan die voerplaat werk , maar die aksie hoef nie geny te word nie. Dit is 'n .458 dop wat gekrimp word om die .416 punt te vat. As jy .416 Taylor google sal jy baie inligting kry.
Groete
Anton