Vars vleis

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Saagmeel
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Wed Oct 30, 2013 11:04 am

Vars vleis

Post by Saagmeel »

Ek is nie n wolf nie, maar haloooooooooooooo daar aan almal....
Al lank op die forum om te leer by al die slim mense. Nou eers die moeite gedoen om te registreer. Is nou amptelik wettig. :laugh:
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Vars vleis

Post by BRNO (Pierre) »

Welkom, en kuier lekker saam. Die koeel is deur die kerk. Jy gaan nou meer tyd hier as by die huis spandeer!
Veiligheid eerste manne!
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Vars vleis

Post by ROBBIE1 »

Welkom saagmeel. Vertel meer jong. Pierre is reg, vrou ga jou baie drama gee!! :laugh:
User avatar
Saagmeel
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Wed Oct 30, 2013 11:04 am

Re: Vars vleis

Post by Saagmeel »

Dankie manne - ek gaan haar mis......
Ek is in die proses om my self op te stel vir herlaaiing. Ek dink ek het nou die meeste items in hierdie bodemlose geldput.
Is besig om op te lees wanneer ek kans kry oor die onderwerk voordat ek die bul by die horings pak.
User avatar
Naas1
Full Member
Full Member
Posts: 115
Joined: Wed Oct 09, 2013 4:14 pm

Re: Vars vleis

Post by Naas1 »

Welkom Saagmeel

Soos seker alreeds weet is hier 'n magdom inligting, geniet dit
30-06 Brno, 308 Travelo, .22 Obrendorf Mauser, 12Br Browning, .177 CTR
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Vars vleis

Post by jamalley »

Welkom
Post Reply