Hi Almal
Ek weet die jag seisoen is reeds op sy einde, maar ek het n nuwe speel ding gekoop vir myself(22-250),
en wil net so paar rontes duer hom stoot op n jakkals of bobbejaan.
As iemand weet van n plaas wat kan help PM my ek sal dit waarduer.
Groete
Jakkals / Bobbejaan
-
kraansvoel
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Tue Oct 22, 2013 9:04 pm
Jakkals / Bobbejaan
“The more a woman appreciates the hunting prowess of her man, the more he will kill for her.”
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
