Eland Bulle beskikbaar !!!
- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Eland Bulle beskikbaar !!!
Advertensie namens n vriend
More Manne
As julle weet van iemand wat belangstel om eland Bulle te jag praat maar
Ek het nog 3 Groot bulle te jag op Swartwater R10 000 stuk as ek moet skat sal hulle so 400 – 410kg uitslag
More Manne
As julle weet van iemand wat belangstel om eland Bulle te jag praat maar
Ek het nog 3 Groot bulle te jag op Swartwater R10 000 stuk as ek moet skat sal hulle so 400 – 410kg uitslag
- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Re: Eland Bulle beskikbaar !!!
@ MODS
Kan jul asb die advertensie skuif na die "Algemene" Jag geleentheid forum
Kan jul asb die advertensie skuif na die "Algemene" Jag geleentheid forum
- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Re: Eland Bulle beskikbaar !!!
http://i282.photobucket.com/albums/kk265/spicydave/JagZazoe036_zps582e0b6e.jpg
http://i282.photobucket.com/albums/kk265/spicydave/JagZazoe038_zps79bc686c.jpg
http://i282.photobucket.com/albums/kk265/spicydave/JagZazoe038_zps79bc686c.jpg
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Eland Bulle beskikbaar !!!
Waar is Swartwater?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Eland Bulle beskikbaar !!!
Goed, beter, 6millimeter!
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Eland Bulle beskikbaar !!!
Ek dink nie hul sal 400kg op die skaal haal nie maar nog steeds baie mooi bokke.
Moet hul die jaar geskiet word? ek beplan eland vir volgende jaar.Sal ek met die rewolwer kan jag?
Moet hul die jaar geskiet word? ek beplan eland vir volgende jaar.Sal ek met die rewolwer kan jag?
- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Re: Eland Bulle beskikbaar !!!
junglejulian wrote:Ek dink nie hul sal 400kg op die skaal haal nie maar nog steeds baie mooi bokke.
Moet hul die jaar geskiet word? ek beplan eland vir volgende jaar.Sal ek met die rewolwer kan jag?
Ek sal uitvind of hul die Jaar geskiet moet word
Die fo van die Bul is egter 3-jaar terug geneem
-
Daneel
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm
Re: Eland Bulle beskikbaar !!!
Mooi bul daai maar hy is te ver van my af.
Will volgende jaar een kry, maar nie een wat 1300-1400km ver is nie.
Will volgende jaar een kry, maar nie een wat 1300-1400km ver is nie.
- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Re: Eland Bulle beskikbaar !!!
junglejulian wrote:Ek dink nie hul sal 400kg op die skaal haal nie maar nog steeds baie mooi bokke.
Moet hul die jaar geskiet word? ek beplan eland vir volgende jaar.Sal ek met die rewolwer kan jag?
Ek gaan nie met Jou stry oor die geskatte gewig nie
http://i282.photobucket.com/albums/kk265/spicydave/IMG_0155_zpsd34f05c7.jpg
http://i282.photobucket.com/albums/kk265/spicydave/IMG_0160_zps7e8f3c13.jpg
http://i282.photobucket.com/albums/kk265/spicydave/IMG_0162_zpse5f50056.jpg
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Eland Bulle beskikbaar !!!
Hel my brein het nog nooit so vinnig begin somme maak nie!
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Eland Bulle beskikbaar !!!
Haal diep asem.....
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Eland Bulle beskikbaar !!!
Nou daai is hoe n groot eland lyk!
- Herman Huyser
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
Re: Eland Bulle beskikbaar !!!
Ag nee man, dis nou bosvled pornografie, en nou gaan ek wakker lê vanaand en somme maak om te kyk of die bankbestuurder kwaad of gelukkig gaan wees as ek een van die manne gaan haal.
Blaksam, dis mooi elande.
Blaksam, dis mooi elande.
Work To Hunt, Hunt To Live
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Eland Bulle beskikbaar !!!
Ek ook dink nie hulle gaan so swaar wees nie, dis gewone kaapse elande, ek dink so 300- 330kg.
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Eland Bulle beskikbaar !!!
HeinrichPrinsloo wrote:junglejulian wrote:Ek dink nie hul sal 400kg op die skaal haal nie maar nog steeds baie mooi bokke.
Moet hul die jaar geskiet word? ek beplan eland vir volgende jaar.Sal ek met die rewolwer kan jag?
Ek gaan nie met Jou stry oor die geskatte gewig nie
http://i282.photobucket.com/albums/kk265/spicydave/IMG_0155_zpsd34f05c7.jpg
http://i282.photobucket.com/albums/kk265/spicydave/IMG_0160_zps7e8f3c13.jpg
http://i282.photobucket.com/albums/kk265/spicydave/IMG_0162_zpse5f50056.jpg
Dis 'n laaaaaang bul daai...
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Eland Bulle beskikbaar !!!
Prys asb???
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: Eland Bulle beskikbaar !!!
Is dit met geweer of boog?
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Eland Bulle beskikbaar !!!
2 van my vriende het so 2 maande gelede naby Oudshoorn 2 bulle geskiet- weet nie of dit Livingstones was nie- 396 en 404 kg aan die haak, alles af en uit.
- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Re: Eland Bulle beskikbaar !!!
Kontak gerus vir Martin Graaf - mgraaf@sars.gov.za
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Eland Bulle beskikbaar !!!
Julle manne gaan TAX betaal laat julle hopHeinrichPrinsloo wrote:Kontak gerus vir Martin Graaf - mgraaf@sars.gov.za
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- ghoon
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Fri May 20, 2011 10:09 am
Re: Eland Bulle beskikbaar !!!
Middag manne
Ek het n dag na ad gemail en daai tyd is daar al gese die 3 bulle is klaar geboek vir jagters,sal graag fotos van daai elande wil sien as hulle al geskiet is,net om te sien hoeveel hulle toe uitgeslag het
Sal maar bly uitkyk vir groot bekostigbare bulle,lyk my Limpopo het beste pryse op groot bulle,laat weet maar as julle van plase weet in Limpopo
Dankie
Gerrit

Benji93
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Wed Nov 07, 2012 12:54 pm
Re: Eland Bulle beskikbaar !!!
Hi, is daar nog van hierdie manne beskikbaar?
243 TIKKA T3
7x64 Steyr Mannlicher
30-06 Brno
9.3x62 Mauser M12
7x64 Steyr Mannlicher
30-06 Brno
9.3x62 Mauser M12
-
Gerhard 1
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Wed Jun 18, 2014 9:01 am
Re: Eland Bulle beskikbaar !!!
Ek is nuut hier, probeer nog uitfigger hoe werk alles, so as ek aanjaag sorry. Heinrigh is da nog van die groot bulle beskikbaar en teen watter prys. Indien nie, weet enige iemand waar ek so bul kan kry en teen watter prys??