Gesoek - Scope Mounting Basis vir LE 303

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
Griffel Fourie
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Mon May 13, 2013 3:34 pm

Gesoek - Scope Mounting Basis vir LE 303

Post by Griffel Fourie »

Dagse manne - ek soek hulp asseblief - ek soek na 'n basis vir 'n scope wat kan pas op 'n Lee Enfield Mk4 No2 vir die montering van 'n scope.
Ek was gister by 'n handelaar in Durban en die mense sê ek gaan 'n nuwe basis benodig - die ou Parker Hale picatinny rial wat op die geweer gesit was in 1980 is nie meer op die mark nie en dit is glo die oorsaak van die probleem - die Leupold VX1 scope kan nie meer "op" (elevasie) stel nie en die oorsaak is glo die basis????
Saam met die basis sal ek ook 2 x monterings vir die scope moet kry - met wie praat ek oor die aankoop van die items?
Ek woon in Richardsbaai en ek weet nie van wapensmede in ons kontrei nie.
Ek waardeer die slim manne se insette.
Johan
Richardsbaai

Brno .22 LR Model 2
303Br No4 Mk2
CZ 550 Lux 6.5 x 55
Howa 30-06
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Gesoek - Scope Mounting Basis vir LE 303

Post by vriell »

Het al gebruik gemaak van hulle........ http://www.wantitall.co.za/Advanced-Tec ... B000OFKFWE
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
stan man

Re: Gesoek - Scope Mounting Basis vir LE 303

Post by stan man »

soek jy die soliede basis ??
tasco het so n brug wat op n .303 pas.dit is egter van alluminium gemaak. ek het nog so n nuwe een tussen my goed .ek sal kyk of ek hom uit gekrap kry. ek sal jou laat weet as ek hom gekry het.
Griffel Fourie
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Mon May 13, 2013 3:34 pm

Re: Gesoek - Scope Mounting Basis vir LE 303

Post by Griffel Fourie »

Dankie Stan Man - :) sal geduldig wag.
Johan
Richardsbaai

Brno .22 LR Model 2
303Br No4 Mk2
CZ 550 Lux 6.5 x 55
Howa 30-06
Griffel Fourie
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Mon May 13, 2013 3:34 pm

Re: Gesoek - Scope Mounting Basis vir LE 303

Post by Griffel Fourie »

vriell wrote:Het al gebruik gemaak van hulle........ http://www.wantitall.co.za/Advanced-Tec ... B000OFKFWE
Ek het 'n Nr 4 Mk 2 - sal die scope basis ook werk?
Johan
Richardsbaai

Brno .22 LR Model 2
303Br No4 Mk2
CZ 550 Lux 6.5 x 55
Howa 30-06
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Gesoek - Scope Mounting Basis vir LE 303

Post by vriell »

Griffel Fourie wrote:
vriell wrote:Het al gebruik gemaak van hulle........ http://www.wantitall.co.za/Advanced-Tec ... B000OFKFWE
Ek het 'n Nr 4 Mk 2 - sal die scope basis ook werk?
Jip...as daar nog nie 'n vorige mount op die geweer was nie( tappings ) behoort dit te werk deur die geweer te tap vir die spesifieke basis.