Hallo aan almal op die forum

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Naas1
Full Member
Full Member
Posts: 115
Joined: Wed Oct 09, 2013 4:14 pm

Hallo aan almal op die forum

Post by Naas1 »

Hallo aan almal op die forum, ek is Naas Rautenbach van Ermelo 'n jong 49jr oud wat lief is daarvoor om te jag en vis te vang waneer die geleentheid hom voordoen, ek sien baie daar na uit om te myn in hierdie forum se ryk informasie en die manne wat so behulpsaam is se ongelooflikke kennis, en dankie dat ek deel van hierdie forum kon word.
30-06 Brno, 308 Travelo, .22 Obrendorf Mauser, 12Br Browning, .177 CTR
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Hallo aan almal op die forum

Post by Reggie Gerber »

Welkom Naas

Glo jy sal dit hier geniet

Groete
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Hallo aan almal op die forum

Post by Gawie(13mm) »

Welkom Naas.
Praat lekker saam maat. Ons luister en deel graag.

Moet asb. net nie alles glo wat jy hier lees nie ;D.

Groete,
Gawie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Hallo aan almal op die forum

Post by FHM »

Welkom ou Naas, hier glo jy alles wat jy lees.... en dan dink jy daaroor...en kom terug en stry jou hart uit ok!
Welkom om ons kampvuurtjie mater ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Hallo aan almal op die forum

Post by mariusr »

Baie welkom Naas! Geniet dit!
User avatar
HennieC
Hero Member
Hero Member
Posts: 608
Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am

Re: Hallo aan almal op die forum

Post by HennieC »

Welkom by die forum Naas.
Hier is baie manne wat ken en baie behulpsaam is en kwaai mense ook. :laugh:
Groete
Hennie.
User avatar
Naas1
Full Member
Full Member
Posts: 115
Joined: Wed Oct 09, 2013 4:14 pm

Re: Hallo aan almal op die forum

Post by Naas1 »

Baie dankie Reggie, 7mm en FHM vir die verwelkoming
Ek voel al tuis het al heelwat op die forum tyd spandeer en gesien hier is 'n paar pittige manne, maar ook uitstekende kennis wat 'n mens andersins nie sou gekry het nie, hier is 'n magdom kennis wat vir die nageslag ook bewaar moet word

Groete Naas
30-06 Brno, 308 Travelo, .22 Obrendorf Mauser, 12Br Browning, .177 CTR
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Hallo aan almal op die forum

Post by FHM »

HennieC wrote:Welkom by die forum Naas.
Hier is baie manne wat ken en baie behulpsaam is en kwaai mense ook. :laugh:
Groete
Hennie.

Verduidelik jou stelling asb Hennie.....het jy n sessie gehad?
....WIE / WAAROOR? ;)

Skuus...wil nie Naas se pos kaap nie... :o
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2320
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Hallo aan almal op die forum

Post by JAGTERSREG-JRM »

Welkom hier kuier almal lekker saam

Groete
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Naas1
Full Member
Full Member
Posts: 115
Joined: Wed Oct 09, 2013 4:14 pm

Re: Hallo aan almal op die forum

Post by Naas1 »

Dankie Maruis, Hennie en Kobus
Ja ek sal maar lig loop ek sien dat daar patrollie gedoen word (als in 'n ligte luim)

Groete
Naas
30-06 Brno, 308 Travelo, .22 Obrendorf Mauser, 12Br Browning, .177 CTR
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Hallo aan almal op die forum

Post by jamalley »

Welkom Naas
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Hallo aan almal op die forum

Post by PWV »

FHM wrote:
HennieC wrote:Welkom by die forum Naas.
Hier is baie manne wat ken en baie behulpsaam is en kwaai mense ook. :laugh:
Groete
Hennie.

Verduidelik jou stelling asb Hennie.....het jy n sessie gehad?
....WIE / WAAROOR? ;)

Skuus...wil nie Naas se pos kaap nie... :o
Welkom Naas.
Net ter inligting: FHM is 'n spinnekopteler.
User avatar
Naas1
Full Member
Full Member
Posts: 115
Joined: Wed Oct 09, 2013 4:14 pm

Re: Hallo aan almal op die forum

Post by Naas1 »

Dankie Jamalley en oom PW vir die verwelkoming ek voel al tuis hier
30-06 Brno, 308 Travelo, .22 Obrendorf Mauser, 12Br Browning, .177 CTR
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: Hallo aan almal op die forum

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Hi Naas en baie welkom by die forum!
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: Hallo aan almal op die forum

Post by PaulM »

Welkom Naas. Lekker om 'n Oos-Transvaal buurman hier op die forum te hê.
PaulM

Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
User avatar
Naas1
Full Member
Full Member
Posts: 115
Joined: Wed Oct 09, 2013 4:14 pm

Re: Hallo aan almal op die forum

Post by Naas1 »

Dankie Seletie en Paul
Ek sien hier is net 'n paar Oos-Transvalers op wat ek al raak gelees het.
30-06 Brno, 308 Travelo, .22 Obrendorf Mauser, 12Br Browning, .177 CTR
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: Hallo aan almal op die forum

Post by PaulM »

Naas1 wrote:Dankie Seletie en Paul
Ek sien hier is net 'n paar Oos-Transvalers op wat ek al raak gelees het.
Jy's reg, Naas, tensy die ouens maar net skaam is vir hulle herkoms. As mens deesdae so na die toestand van die paaie en dorpe kyk, is daar nie regtig veel om op trots te wees nie...... :-[
PaulM

Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
User avatar
Naas1
Full Member
Full Member
Posts: 115
Joined: Wed Oct 09, 2013 4:14 pm

Re: Hallo aan almal op die forum

Post by Naas1 »

PaulM wrote:
Naas1 wrote:Dankie Seletie en Paul
Ek sien hier is net 'n paar Oos-Transvalers op wat ek al raak gelees het.
Jy's reg, Naas, tensy die ouens maar net skaam is vir hulle herkoms. As mens deesdae so na die toestand van die paaie en dorpe kyk, is daar nie regtig veel om op trots te wees nie...... :-[
Praat jy, ongelooflik hoe vinnig dit agteruit gaan :): :'( sien hulle het darm van jou dorps paie reg gemaak ;D kon amper nie meer daar ry nie.

Groete Naas
30-06 Brno, 308 Travelo, .22 Obrendorf Mauser, 12Br Browning, .177 CTR
Post Reply