Dagse
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Dagse
welkom!
van waar is jy? waste gunne skiet jy? jag jy, of skiet jy papiere?
van waar is jy? waste gunne skiet jy? jag jy, of skiet jy papiere?
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Shaker
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Mon Sep 16, 2013 9:42 am
Re: Dagse
Ek heet van Pretoors.
Ek probeer weekliks papier skiet en ten minste een-twee keer per maand in die veld kom.
Ek skiet voele met my Beretta O/U.
Verder skiet ek:
CZ 550 in .375H&H en 6.5 Sweedse Mauser
CZ 601 in 308 ---- my gunsteling onder al my wapens
CZ 527 in .223
CZ Brno Mod 2 in .22LR
Roxy my Duitse Jagdterrier loop soms saam.
Het so paar Bosvark jagte met die honde bygewoon hierdie jaar en onlangs het die roep gogga gebyt.
Ek is maar konserwatief met die jag, al paar jakke ingeroep maar nie veel geskiet nie. Ek skiet nie as ek nie seker is nie. Sal dalk kom met ondervinding....Want die Jakke staan nie lank rond en wag nie.

- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Dagse
Welkom Shaker, hierdie is 'n lekker kampvuur om om te sit
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: Dagse
Welkom Ons is so oulik hier tot bloubulle is welkom
Geniet dit hier by ons
Morné
Geniet dit hier by ons
Morné