QL vir 2 gewere?
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
QL vir 2 gewere?
Sal julle dink die prys van R2 200 regverdig dit?
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: QL vir 2 gewere?
Miskien, as jy verskillende ladings in daai twee gewere gaan skiet. Byvoorbeeld, jy skiet altyd SMK en kry op 'n stadium net Nosler of so iets. As mens die prys van kruit, primers, koeels en doppe gaan vat oor 'n tydperk, mag QL dalk goedkoper wees. Afhangend seker of jy so baie nonens soos ek wil beproef en probeer...
Aim small, miss small
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: QL vir 2 gewere?
Chevvy QL is verslawend en ek voel ook daai 2200 is styf.
Wat ek egter geleer het met QL rakende veiligheid en hoe krieties akuraatheid is kan jy nie met geld koop nie.
Ek het vir manne al gewys hoe jy een man se gun kan opblaas met ander man se ladings.
QL gaan oor meer as net 2 ladings vir jou 2 gewere.
Peet
Wat ek egter geleer het met QL rakende veiligheid en hoe krieties akuraatheid is kan jy nie met geld koop nie.
Ek het vir manne al gewys hoe jy een man se gun kan opblaas met ander man se ladings.
QL gaan oor meer as net 2 ladings vir jou 2 gewere.
Peet
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Rysmier
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Fri Feb 10, 2012 1:16 pm
Re: QL vir 2 gewere?
Chevvy, jy het mos kontak met oom Maruis. Hoekom gee jy nie die data v hom deur en vra hy moet dit vir jou uitwerk? As jy eers die dopkapasiteit en looplengte van elke geweer het, hoef mens mos net die spoed en maak van die nuwe koeël te verander om die nuwe "som" te maak.
Gebruik dan die R2,000 om nog punte en kruit te koop....
Selfs al betaal jy oom Maruis R400 het jy nog R1,800 om te spandeer.
Mooi dag,
CCC
Gebruik dan die R2,000 om nog punte en kruit te koop....
Mooi dag,
CCC
Christiaan
22 lr Stirling arms
223 Rem Howa 1500 Varminter
243 Win Musgrave Mod 90
6.5x55 Howa 1500
303 British Lee Enfield No1 Mk3
303 Epps P14 ERA
338 Win Mag Remington XCRii
22 lr Stirling arms
223 Rem Howa 1500 Varminter
243 Win Musgrave Mod 90
6.5x55 Howa 1500
303 British Lee Enfield No1 Mk3
303 Epps P14 ERA
338 Win Mag Remington XCRii
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: QL vir 2 gewere?
Ai Rysmier, ek is maar flippen skaam om aanmekaar te vra jong....