Aankoop van .404 Jeffery Bell doppe
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Aankoop van .404 Jeffery Bell doppe
Vir die manne wat belangstel, ek het `n plek in Amerika gekry wat .404Jeffery doppe vir 80 Dollar/100 doppe verkoop, hulle self sal nie direk versend nie, maar ek glo daar is manne hier op die forum wat familie/vriende het wat dit net vir ons kan aanstuur, dan kan die posgeld gedeel word. Ek het nog nooit voorheen so `n transaksie gedoen nie maar as iemand enige voorstelle het sal ek wil hoor.Dit werk dus uit op R12.00 `n .404 Jeffery dop dan moet posgeld ook bykom. Ek hoor graag van die manne wat belangstel.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
-
ANDRIES
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm
Re: Aankoop van .404 Jeffery Bell doppe
Gert jy kan ook by bertram brass in Australie probeer.Bruce het goeie doppe en hy pos dit sommer vir jou.Ek gebruik Martini,500Jeff en 416 Rigby doppe van hom en het nog nooit enige probleme met die doppe gehad nie.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Aankoop van .404 Jeffery Bell doppe
Andries, hoekom praat jy nie saam op die groot kaliber topics nie? Sit fotos op van die groot menere asb!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Aankoop van .404 Jeffery Bell doppe
Oom Gert, ons moet maar na die opsies kyk en praat.
Sien die Normas gaan teen R40 'n dop.
Ek sal die ou van Bertram'n e-pos stuur.
Sien die Normas gaan teen R40 'n dop.
Ek sal die ou van Bertram'n e-pos stuur.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Aankoop van .404 Jeffery Bell doppe
Dankie , ek gaan na die opsies ook kyk. Teminste is die inbring van doppe uit Australie nie so `n groot probleem soos van uit Amerika nie, die manne hou nie meer van ons Suid Afrikaners nie...