Goeie more
Ek is nou baie opgewonde, het sopas my nuwe huntbuddy kd by die poskantoor gaan haal en gaan hom die naweek uit toets. Ek wil net baie dankie se vir Henk vir fantastiese en flinke diens. Toe ek my kd by hom bestel die dag toe gee sy draaibank in, hy het dieselfde week 'n nuwe draai bank aangeskaf en my kd binne 3 dae klaargemaak.
Julle kan maar regtig die man ondersteun.
Groete
Riaan
Huntbuddy kd
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: Huntbuddy kd
Wil met jou saam stem oor die wonderlike diens. Het dinsdag vir my een by Henk bestel en hy het vinnig laat weet hy pos hom. Dis min dat mens nog ouens kry wat uit hulle pad gaan om goeie diens te lewer. Ek hou nou die pos dop.
Dis net jammer ek moet eers wag vir my lisensie vir die .243
Dis net jammer ek moet eers wag vir my lisensie vir die .243
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Huntbuddy kd
Ek het nou ook Henk gekontak om een te bestel vir my vrou se Musgrave .30-06. Sy raak redelik onwillig om meer as 10 skote met hom te skiet op die baan - hopelik sal die knaldemper die recoil genoeg demp sodat ons langer op die baan kan spandeer. En as sy meer skiet, en meer gereeld gaan saam skiet, kan ek haar maak help betaal aan die ammo ...
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Huntbuddy kd
More almal,
My plesier. My vrou was onder die indruk ek gaan die naweek saam haar winkels toe..... Julle red my.Hehehehe.
Groete,
Henk
My plesier. My vrou was onder die indruk ek gaan die naweek saam haar winkels toe..... Julle red my.Hehehehe.
Groete,
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: Huntbuddy kd
Lyndi dink self die KD is vir haarSpanner wrote:Ek het nou ook Henk gekontak om een te bestel vir my vrou se Musgrave .30-06. Sy raak redelik onwillig om meer as 10 skote met hom te skiet op die baan - hopelik sal die knaldemper die recoil genoeg demp sodat ons langer op die baan kan spandeer. En as sy meer skiet, en meer gereeld gaan saam skiet, kan ek haar maak help betaal aan die ammo ...
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Huntbuddy kd
Hmmmmm, jy het vir my gese dit is vir haar. Nou verstaan ek ook nie mooi nie.... Hehehe.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: Huntbuddy kd
Ek koop maklik, maar mens het altyd 'n goeie motiveering nodig by die huis, anders kan die week lank raak!Silent Hunting wrote:Hmmmmm, jy het vir my gese dit is vir haar. Nou verstaan ek ook nie mooi nie.... Hehehe.
