Haelgeweer na 404

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
JacoVOS
Newbie
Newbie
Posts: 40
Joined: Wed Mar 21, 2012 9:12 am

Haelgeweer na 404

Post by JacoVOS »

Ek is al n ruk besig met die idee om n enkelskoot haelgeweer na n 375 of so iet te lat ombou. Ek het nou uitgevind dat hulle 470 dubbels bou op bruno dubbel loop haelgewere. Ek soek net n enkelskoot in n 404. Dalk onprakties maar dis iets wat ek wil doen. Ek het n 338 ruger no1 ook. Daar is net iets aan n enkelskoot en dan nog in n 404!!! Enige raad oor die tipe haelgeweer of enige inligting en as iemand dalk weet van een wat te koop is.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Haelgeweer na 404

Post by DWB »

Hallo Jaco, soek vir jou 'n Ruger No1 in 404, daar was so paar gemaak maar die dimensies was nie reg nie, so hulle is gestaak.

As ek reg onthou het Ralph Badenhorst en Wouter so ruk terug 'n gesprek gehad oor die gebruik van 'n haelgeweer "aksie" en van wat ek kan onthou het hulle bietjie daarop neergekyk. Ek het dit nou vinnig gesoek maar kon dit nie kry nie.

Die Rimmed version wat in gewone dubbels gebruik word is die 450/400, hy en die 404 is Ballistiese Boeties.

Jy gaan maar aftjop op my bigbore bane by die jagtersvereniging met daai een skoot :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Haelgeweer na 404

Post by tripodmvr »

Klink na 'n goedkoop oplossing nie waar nie!!! 'n Haelgeweer se drukvakke is minstens die helfte tot 'n kwart van die van 'n koeëlgeweer. Die maksimum drukvlakke vir die kalibers wat jy genoem het is 375 - 62 000psi ; 404 - 52 000psi en 470 op 40 000psi. Die bou van laasgenoemde op die haelgeweer aksies sal verseker met 'n baie sterk sluitaksie gepaard moet gaan. Die ander 2 kalibers se maksimum drukke gaan hulle buite hierdie goedkoper oplossing se vermoëns plaas. Kyk na 'n geskikte kaliber soos 416 Ruger in die No. 1 konfigurasie. Daardie aksie is sterk genoeg.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Haelgeweer na 404

Post by mariusr »

Weet van Tony mackress wat die paradox dubbel gebruik vir voel jag en groot wild maar die lope het groewe in! Jy kan haelgeweer en gewone jag patrone skiet! Daar is geen manier dat jy gewone haelgeweer na enige dubbel kan veranander nie!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Haelgeweer na 404

Post by tripodmvr »

Die paradox gewere se aksies is versterk en die lope dikker as normale haelgewere.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Haelgeweer na 404

Post by mariusr »

JacoVOS wrote:Ek is al n ruk besig met die idee om n enkelskoot haelgeweer na n 375 of so iet te lat ombou. Ek het nou uitgevind dat hulle 470 dubbels bou op bruno dubbel loop haelgewere. Ek soek net n enkelskoot in n 404. Dalk onprakties maar dis iets wat ek wil doen. Ek het n 338 ruger no1 ook. Daar is net iets aan n enkelskoot en dan nog in n 404!!! Enige raad oor die tipe haelgeweer of enige inligting en as iemand dalk weet van een wat te koop is.
Hoekom dink jy kos dubbel haelgeweer R8k maar 470 dubbel R50k ?! Dit gaan or daai versterkte dubbel lope en om te balanseer om selfde te skiet!! Jy kan van geen haelgweeer loop so iets maak nie jy sal jou self opblaas saam met die geweer behalwe die paradox dubbel wat vervaardig was vir daai doel!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Haelgeweer na 404

Post by DWB »

Oom Marius, Jaco verwys na die receiver "Aksie" gedeelte van die Haelgeweer. MAW skroef 'n nuwe loop op
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Haelgeweer na 404

Post by mariusr »

No ways!! Behalwe as jy die besluit het dis die einde van jou lewe!!??
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Haelgeweer na 404

Post by tripodmvr »

DWB wrote:Oom Marius, Jaco verwys na die receiver "Aksie" gedeelte van die Haelgeweer. MAW skroef 'n nuwe loop op
Ek verstaan dit so, maar onthou dat die dop terugdruk na agter en iets dit moet stop. Hoe hoër die druk in die dop hoe meer krag werk na agter. Indien die lope nie met genoeg krag aan die agterkant vas is nie gaan jy met twee dele geskiet kry. Die kolf en agterkant teen jou skouer en die lope wat daar voor lê. Vra 'n paar manne wat al die afskeur van hul klankdempers ervaar het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Haelgeweer na 404

Post by DWB »

Oom Driepoot, ek het eintlik na oom Mariusr se stelling verwys:

"Dit gaan or daai versterkte dubbel lope en om te balanseer om selfde te skiet!! Jy kan van geen haelgweeer loop so iets maak nie jy sal jou self opblaas saam met die geweer behalwe die paradox dubbel wat vervaardig was vir daai doel!"
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Haelgeweer na 404

Post by DWB »

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Haelgeweer na 404

Post by tripodmvr »

DWB wrote:Oom Driepoot, ek het eintlik na oom Mariusr se stelling verwys:

"Dit gaan or daai versterkte dubbel lope en om te balanseer om selfde te skiet!! Jy kan van geen haelgweeer loop so iets maak nie jy sal jou self opblaas saam met die geweer behalwe die paradox dubbel wat vervaardig was vir daai doel!"
Jammer, my voornaam is ook Marius so dit het die verwarring geskep.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Haelgeweer na 404

Post by DWB »

Hehehehe, ek weet oom Marius :D Sal maar weer moet begin spesifiseer :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Haelgeweer na 404

Post by tripodmvr »

Die 9.3x74R is 'n relatiewe lae druk kaliber op 49000psi maksimum. Op akkurate node sal dit sekerlik teen 45 000 of daar rond wees, so die ombouing kan werk. Let darop dat hy na 'n drieledige sluit aksie verwys wat sterk genoeg is om die druk te kan weerstaan.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Haelgeweer na 404

Post by DWB »

Oom Driepoot, dis hoekom ek aan die begin die 450/400 voorgestel het, hy is ook maar 40000psi.

Maar ek dink waarop als neerkom is dit is heel moontlik doenbaar as dit deur die regte bekwame geweersmid gedoen is wat weet wat hy doen.

Ons moet ook in ag neem dat die ou engelse dubbels ook maar versigtig gehandteer moet word, als met lae druk ens.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
JacoVOS
Newbie
Newbie
Posts: 40
Joined: Wed Mar 21, 2012 9:12 am

Re: Haelgeweer na 404

Post by JacoVOS »

Dankie vir al die raad! Ek het kla n geweersmit wat gese het dat dit gedoen kan word met iets soos n 9,3. Hy het gese dat n haelgeweer soos n Boito (ek dink) sal werk. Sal die geweer vir sabs stuur om te toets. Ek het klaar n no1 maar soek graag n enkelskoot breeknek. Clasic arms bring nou die thompson in vir so R15000. Ek hou nie van sy kolf ontwerp nie.
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: Haelgeweer na 404

Post by Ralph Badenhorst »

JacoVOS wrote:Ek is al n ruk besig met die idee om n enkelskoot haelgeweer na n 375 of so iet te lat ombou. Ek het nou uitgevind dat hulle 470 dubbels bou op bruno dubbel loop haelgewere. Ek soek net n enkelskoot in n 404. Dalk onprakties maar dis iets wat ek wil doen. Ek het n 338 ruger no1 ook. Daar is net iets aan n enkelskoot en dan nog in n 404!!! Enige raad oor die tipe haelgeweer of enige inligting en as iemand dalk weet van een wat te koop is.
Dagse JacoVOS

Hierdie vraag het baie manne al laat aande laat wakker le -"die goedkoop dubbel". Korrek op die Bruno, daar was n paar VSA geweersmede wat n paar dubbels op Brno ZP 49 "sidelock" aksies gebou het, die aksie was RELATIEF geskik vir sulke projekte omdat soos meeste Brno produkte die metaal ongeloofte taai was en druk kon hanteer. Die grootste probleem met dubbels is die loop konstruksie en regileeering daarvan. Wat baie manne selfs op hierdie Onderwerp heeltemal vergeet om te noem is die groote van die aksie. Julle is korrek om te se dat n 404/470/400/450 etc. op haelgeweer aksie se drukvlakke sal funksioneer ,maar die groot vraag is "hoe maak jy daai 2 loope pas op n baie klein haelgeweer aksie platform". Hierby bedoel ek watse metode gaan jy gebruik bv: chopper lumb lope, shoe lump loope of mono-blok konstruksie.

Die manne wat Brno zp49 aksies gebruik het het die bestaande haelgeweer loope af gesny net voor die kamers - en dan dit gebruik as n mono-blok konstrukise waar die loop in gesoldeer is. 2 Probleeme met hierdie spesefieke mono-blok konstruksie

#1 - soldeering van daai loop vas aan die monoblok het die geneigtheid om los van mekaar af te skiet omdat die soldeering nie orals korrek invloei nie ASOOK die hitte op die kamers verander die metaal eienskap se hardheid

#2- die loope se kamer-wand moet so baie af gemasjien word op n draaibank sodat dit kan inpas in die 12ga Brno mono-blok dat meeste manne hulle hande en vinngers verloor het as gevolg van geweer kamers wat in hulle hande ontplof het.

M.B.T jou vraag oor enkelskoot healgeweer aksies - sal nie aanbeveel nie, kry eerder Ruger no.1. Ek sal ook nie n SA wapensmid aanbeveel om eers so projek vir jou te doen nie - skakel gerus die SABS en vrae hoeveel van sulke projekte hule al m#3r toe op geblaas het, hulle deel graag hulle ondervinding met jou.

Julle is welkom om eenige ander vrae te vrae

JacoVOS - gaan loer by hierdie onderwerp van my persoonlik dubbel 470 N.E

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=133&t=16457

Groete

Ralph jr.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Haelgeweer na 404

Post by DWB »

Dankie Ralph,

Ek dink jy het die antwoord goed opgesom.

Jaco, kyk na die enkelskoot breeknek Krieghoffs, hulle is seker so R40k :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Haelgeweer na 404

Post by DWB »

http://www.krieghoff.com/index.php/hunt ... shot-rifle

Magnum Wapens in Nelspruit bring hulle in.

Ek is Donderdag daar en sal probeer uitvind.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
JacoVOS
Newbie
Newbie
Posts: 40
Joined: Wed Mar 21, 2012 9:12 am

Re: Haelgeweer na 404

Post by JacoVOS »

Dankie Ralph ja nee wat soos hul se dis k*k om arm te wees. Ek was al n paar keer daar by julle en kan maar net na die geweere kyk, het darm n 303 wat julle vir my gebou het. Ek hoop maar ek sal eendag so n geweer kan bekostig. Daar is net iets aan so n enkelloop. Ek moet se in my soeke het ek op n boek deur n geweersmit afgekom wat verduidelik watter haelgeweer aksies om te gebruik en hoe om te regulate, en daar is baie so gebou. Die meeste is maar 45-70.

Deon laat weet ma wat hy daar kos dalk wen ek die lotto
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Haelgeweer na 404

Post by DWB »

Ek sal virseker vir jou uitvind.

Koop maar vir jou 'n breeknek windbuks om solank die lus te demp :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply