naand manne.
ja so is ek mos nou n appy boer.voorheen het die grond eienaar altyd gese die jakkalse is sy vriende want hy boer net met saai gewasse en beeste. nou het die natuur hom n streep gertek en jakkals het sy ware kleure begin wys. in twee weke het jakkals se kind 3 koeie begin vreet terwyl hulle besig was om te kalf. laas week en woensdag ry ek toe die veld in so teen 8 uur se kant en ek gaan sit rustig naby die plek waar ons n koei verloor het.ek gebruik toe n kalf klankie wat ek opgeneem het terwyl ek met die koeie gewerk het en dit was sowat 15min toe wys ta sy gevreet. hy draf met krag in tot op so 50m en n vriend van my wat nog nooit n jakkals geskiet het nie ,vat die skoot.hy mis die jakkie ,en die vat toe pad. ek kry hom gelukkig gestop op so120m en die skoot is toe op die plek. n reen van 9,48kg.so 3jaar oud. 10min later loop die teef toe in en sy is redelik versigtig na ek n jakkals in distres klankie gespeel het.ek dop haat om op so 150m .sy was hoog dragtig (4)
ek gaan nou na ete weer n keer uit want vanmiddag 5uur het ek weer n stel in die lande sien hardloop.ek sal julle op hoogte hou van wat gebeur.
groete
frans
jakkals en bees wat kalf
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: jakkals en bees wat kalf
Roer hulle Stan roer hulle!!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: jakkals en bees wat kalf
Soos Taffie annerdag gesê het ....'n preggie teef op jou eie werf omdop, is groter satisfaksie as 'n 50" koedoe
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: jakkals en bees wat kalf
Eish n koei moet nie so lank vat om te kalf dat die jakkalse kan begin vreet nie.
Maak die kalwers kleiner, en roei die jakkalse 
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: jakkals en bees wat kalf
hopelik kry die grond eienaar verstand.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: jakkals en bees wat kalf
Dis nie 'n mooi gesig nie en meestal moet jy die koei van kant maak as sy nie reeds dood is nie. Ek wens ek kan eendag 'n paar groenes dwing om so iets te aanskou.
Maak 'n verskil
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 919
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: jakkals en bees wat kalf
Dis nes Ratel sê, gewoonlik moet die koei gedood word. Ek was al by waas ons 'n koei moes help kalf. Die kalfie se kloutjies het agter uitgehang, altans dit wat oor was van die kloutjies. Sy kon nie self kalf nie want as sy gaan lê dan begin die jakkalse aan die kalfie vreet.
Daai selfde naweek het ek die laatmiddag 'n draai op die 4wiel gery opsoek na 'n vark of twee, kom toe af op 'n trop beeste wat in die verkeerde kamp is. Begin hul toe terug jaag kraal toe. Oppad kraal toe, hier kom die jakkals uit die bos uit, sit plat op sy gat in die pad en kyk hoe ek die beeste verby jaag. Skiet hom toe net daar waar hy sit en kyk.
Daai selfde naweek het ek die laatmiddag 'n draai op die 4wiel gery opsoek na 'n vark of twee, kom toe af op 'n trop beeste wat in die verkeerde kamp is. Begin hul toe terug jaag kraal toe. Oppad kraal toe, hier kom die jakkals uit die bos uit, sit plat op sy gat in die pad en kyk hoe ek die beeste verby jaag. Skiet hom toe net daar waar hy sit en kyk.
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: jakkals en bees wat kalf
Dit moet eintlik op vidoe vasgele word en dan vir die groennes gestuur word, blerrie jakkalse...
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel