Heat resistant paint
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Heat resistant paint
Wat sal die hitte aan die verf doen as jy dit op die loop spuit verf in matt?
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Heat resistant paint
hitte sal niks doen nie maar sal lelik lyk
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Heat resistant paint
Ek glo nie loop sal warm genoeg vir vir newe effek nie...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Heat resistant paint
Die verf is gemaak om op enjins te spuit, so daar is die hitte effens hoër as wat jou loop behoort te word.
As jy iets op jou loop wil sit kyk na cerakote of soortgelyk.
As jy iets op jou loop wil sit kyk na cerakote of soortgelyk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Heat resistant paint
Johan,
Daar is 'n lieflike "Matt" High Heat Resistant spuit verf. Kan nie nou die naam onthou nie. Groen blik met ingeboude braai op die label. Maak is iets soos "Petroleum" of iets. Word gebruik om die braais te verf. Lieflike kleur.
Henk

CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Heat resistant paint
Het iemand dit al self gedoen ?
En n 2de vraag is hoe om die voorbereiding reg te doen dat dit nie soos backyard mechanic se brousel sal uitkom nie ?
Ek leer graag!
En n 2de vraag is hoe om die voorbereiding reg te doen dat dit nie soos backyard mechanic se brousel sal uitkom nie ?
Ek leer graag!
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- Andrew Leigh
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am
Re: Heat resistant paint
Of kyk na camo tape wat op die loop vasplak as jy 'n camo look wil he.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Heat resistant paint
Niks hou vir ewig nie. Veral nie op 'n roer wat baie werk nie.
Ek het ook na die Ceracoat en ander opsies gekyk, maar nou ja koste is mos maar in ons almal se agterkop.
Op die ou einde het ek die "camo tape" roete gegaan. Ja dit maak die loop taai as jy dit afhaal, maar 'n lappie met terpentyn is net die ding om daai probleempie op te los. Vir R230.00 rolletjie is dit 'n bargain en kan jy twee maal die loop "oortrek".
Enige verf moet aangespuit word om 'n egalig afwerking te gee tensy jy dink die kwashale sal bydra tot die "urban camo" afwerking.
Groete,
Gawie.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Heat resistant paint
Hierdie Camo tape plak aan homself vas.Is amper soos n verband en dit los geen gom op jou geweer nie.
Ek gerbuik dit as ek die in bosveld gaan jag en na die tyd rol ek dit net weer van die loop af en bere in die kas tot volgende keer.Mens kan dit baie keer oor en oor gebruik.
Een rol kan so 3 lope doen en ek dink ek het R120 vir die rol betaal
http://ww1.prweb.com/prfiles/2012/09/27/10314026/gI_84667_Camo_form_3.jpg

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Heat resistant paint
Ek het "Spraymate" se "high heat" verf op my LM6 se knaldemper gebruik. Tot dusver hou dit, ook as die ding so warm geskiet is, dat dit sal blase brand. (Ek hou my hande vêr weg!) Dis beskikbaar in "satin" swart en gryserige "silwer". Geen onderlaag nodig nie, onderlaag sal brand.
Voorheen het ek "hammerite" probeer, maar dit brand af na die 2 de magasyn.
Alle gewone verwe sal maar afkrap. Plak die camo tape bo-oor, om die verf te beskerm. Die verf beskerm weer die metaal teen roes, a.g.v. vog (dou, reën, sweet) in die camo-tape.
Cerakote is natuurlik baie duursaam. As jy iemand kan kry, wat dit reg kan aanwend, en jy kan die prys bekostig, gebruik dit gerus.

zipp
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Tue May 14, 2013 9:03 pm
Re: Heat resistant paint
As jy die tempratuur varieer met guncote kan jy verskillende kleure/ skakeerings kry.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Heat resistant paint
Al die jare wat ek jag het ek nog nooit aan 'n geweer se kleur getorring nie. Laaste klompie jare het ek 'n roer met 'n "stainless" loop - lekker blink. Kon nog nooit agterkom dat die wild wilder geraak het a.g.v. die loop nie. Dink eerder hulle verwonder hulle so dat hulle vergeet om te vlug.
Pine
As jy hier lees, vertel ons of jy jou gewere tydens jou jare in die bos, gekamoefleer het?
Groetnis
Pine
As jy hier lees, vertel ons of jy jou gewere tydens jou jare in die bos, gekamoefleer het?
Groetnis
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Heat resistant paint
Oom Pieter, die idee is om die glare van die loop in die scope weg te kry. Ek het nou op n ander plek ook die gepost.
Ek het n 4" crepe verband en dit verkleur in tee oornag. Uit gehang om droog te word. Ek maak die punt vas op die KD met n rekkie en draai dit om die loop en kolf. Dit hou die weerkaatsing uit die scope uit en dit camo sommer die voorkant van jou geweer ook. Goedkoop en werk.