My Mes projekte
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
My Mes projekte
Moet bieg ek het lanklaas n mes gemaak, hier is my laaste een wat ek gedoen het.
Rietveld random Damascus Hunter, met Kameelperdbeen handvatsel, mosaic pin en brass bolsters- Grafeer werk is deur Helene van Wyk gedoen. So paar foto's
Rietveld random Damascus Hunter, met Kameelperdbeen handvatsel, mosaic pin en brass bolsters- Grafeer werk is deur Helene van Wyk gedoen. So paar foto's
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Dries101 on Mon Aug 01, 2016 12:09 pm, edited 2 times in total.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Mes projek
"The tools of the trade" soos mens nou sal se
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Mes projek
Baie mooi.
(Daai helse ketting???)
(Daai helse ketting???)
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Mes projek
he he. Dat daai aambeeld nie omval of skuif nie- en hy maak die klank dood sodat my buurman nie sy kop verloor 7uur op n Saterdag oggend nieVdWalt wrote:Baie mooi.
(Daai helse ketting???)
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Mes projek
Small Hunter gemaak uit 5160
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Mes projek
Verkleinde skaal Wolhuter mes Sandvik 12c, Rhodesian teak handvatsel
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 918
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Mes projek
As ek eendag groot is wil ek vir myself so 'n Damascus mes aanskaf. Darm maar mooi.Dries101 wrote:Moet bieg ek het lanklaas n mes gemaak, hier is my laaste een wat ek gedoen het.
Rietveld random Damascus Hunter, met Kameelperdbeen handvatsel, mosaic pin en brass bolsters- Grafeer werk is deur Helene van Wyk gedoen. So paar foto's
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Mes projek
Hmmm Dries,
Jy is slimmer as wat jy lyk
Mooi messe
Jy is slimmer as wat jy lyk
Mooi messe
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Mes projek
Jy moet mooi speel ne, jy praat jouself vinnig uit n mes uit wanneer ons eendag gaan varke jagDWB wrote:Hmmm Dries,
Jy is slimmer as wat jy lyk
Mooi messe
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Mes projek
Wat prys so n Wolhuter mes
Beretta
Beretta
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Mes projek
Kyk toe ek laas van hulle gemaak het so R800 as ek reg onthou, maar verkoop nie meer nie- probeer dit vir myself " fun" hou , het met n jaar waglys gesit en om dit te doen deeltyds, en die vrou en kind soortvan aandag te gee het nie gewerk nie. Ek maak so 3-6 messe n jaar nou vir geskenke en sulke goed. As die kleinding groter is sal ek weer erenstig begin maak.Beretta wrote:Wat prys so n Wolhuter mes
Beretta
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Mes projek
Dries101 wrote:Jy moet mooi speel ne, jy praat jouself vinnig uit n mes uit wanneer ons eendag gaan varke jagDWB wrote:Hmmm Dries,
Jy is slimmer as wat jy lyk
Mooi messe
Hehehehehe, Sorry, sal nie weer nie
Ons sal daai varkjag maar vinnig moet reel, ek stuur solank 'n foto van waarvan ek hou
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Mes projek
Dit is nou slegte nuus dit is werklik een besonderse mes. Een van die min hand gemaak te messe wat my werklik facinate. Wat was die oorspronklike mes se groote gewees. Nie eers n blond maak my so opgewonde soos n mooi mes nie
.
Beretta
Beretta
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Mes projek
As ek reg onthou- het die mates hier erenster was hy so 28 cm maar eks dallk bietjie af die kleinkie is presies skaal maar so 21 cm. probleem met skaal is die handvatsel vir my is so 1 cm te kort waar dieregte een perfek pas- die groot een is nie prakties tensy jy n kaaswinkel het of leeus wil doodmaak nie
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Mes projek
Baie netjies maat
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Mes projek
Dries, laat weet dan maar wanneer die kleinding groter is, dat ek my naam op daai waglys kan kry...Dries101 wrote:Kyk toe ek laas van hulle gemaak het so R800 as ek reg onthou, maar verkoop nie meer nie- probeer dit vir myself " fun" hou , het met n jaar waglys gesit en om dit te doen deeltyds, en die vrou en kind soortvan aandag te gee het nie gewerk nie. Ek maak so 3-6 messe n jaar nou vir geskenke en sulke goed. As die kleinding groter is sal ek weer erenstig begin maak.Beretta wrote:Wat prys so n Wolhuter mes
Beretta
Aim small, miss small
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Mes projek
Ek maak so.Eugene wrote:Dries, laat weet dan maar wanneer die kleinding groter is, dat ek my naam op daai waglys kan kry...Dries101 wrote:Kyk toe ek laas van hulle gemaak het so R800 as ek reg onthou, maar verkoop nie meer nie- probeer dit vir myself " fun" hou , het met n jaar waglys gesit en om dit te doen deeltyds, en die vrou en kind soortvan aandag te gee het nie gewerk nie. Ek maak so 3-6 messe n jaar nou vir geskenke en sulke goed. As die kleinding groter is sal ek weer erenstig begin maak.Beretta wrote:Wat prys so n Wolhuter mes
Beretta
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Mes projek
N690- met Kameelperdbeen handvatsel, mosaic pins en swart beesleer skede
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Mes projekte
Dries,
Van die fotos wat die aambeeld en die oondjie aandui lei ek af dat jy jou eie damaskus staal maak, of is dit vir staal temper?
Van die fotos wat die aambeeld en die oondjie aandui lei ek af dat jy jou eie damaskus staal maak, of is dit vir staal temper?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Mes projekte
Dries
Jy kan jaar mes maak dit lyk baie goeg kan so paar van daardie bene kry het so n mooi paar tande ook ek dink dit is n stuk ivoor wat ek ook het.
Beretta
Jy kan jaar mes maak dit lyk baie goeg kan so paar van daardie bene kry het so n mooi paar tande ook ek dink dit is n stuk ivoor wat ek ook het.
Beretta
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Mes projekte
Hi Johan- nee gewoonlik vir Damascus gebruik mens dieselfde tipe oond maar hy het 2 burners aangesien mens meer hitte nodig het om die lae staal te weld. Ek gebruik die oond net vir forge werk op hoe koolstof staal en natuurlik om die staal te, temper , anneal en te verhardJohan Nel wrote:Dries,
Van die fotos wat die aambeeld en die oondjie aandui lei ek af dat jy jou eie damaskus staal maak, of is dit vir staal temper?
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Mes projekte
Dries, dankie vir die terugvoer. Dis 'n baie interessante stokperdjie wat jy bedryf. Ek vind dit nogal fasinerend. Ek het nou al telkemale oorweeg om 'n kursus by te woon om te leer messe maak, ook maar suiwer vir die lekkerte. Ek het net nog nie tot uitvoering gekom nie. Ek stem saam met Beretta en die ander manne wat kommentaar gelewer het, dat jou messe pragtig is. Messe en gewere, dis mos maar goed wat manne se hartsnare roer.
Daai skaalmodel van die Wolhutermes is natuurlik baie mooier en 'fancier' as die oorspronklike mes. Ek het in 'n artikel gelees dat Wolhuter die betrokke mes iewers gegaps het so in die verbygaan. Later jare toe hy in Engeland besoek afgele het het hy die vervaardigers van die produk se vertoonlokaal besoek en toe aan een van die personeellede vertel dat een van hulle messe gebruik is om ' leeu dood te maak. Die man wou hom toe nie glo nie, en het gedink hy skeer die gek met hom.
Daai skaalmodel van die Wolhutermes is natuurlik baie mooier en 'fancier' as die oorspronklike mes. Ek het in 'n artikel gelees dat Wolhuter die betrokke mes iewers gegaps het so in die verbygaan. Later jare toe hy in Engeland besoek afgele het het hy die vervaardigers van die produk se vertoonlokaal besoek en toe aan een van die personeellede vertel dat een van hulle messe gebruik is om ' leeu dood te maak. Die man wou hom toe nie glo nie, en het gedink hy skeer die gek met hom.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Mes projek
Dries
Baie mooi messe die.
Baie mooi messe die.
En as sy lelik sit?Beretta wrote:Dit is nou slegte nuus dit is werklik een besonderse mes. Een van die min hand gemaak te messe wat my werklik facinate. Wat was die oorspronklike mes se groote gewees. Nie eers n blond maak my so opgewonde soos n mooi mes nie![]()
![]()
.
Beretta
- henried
- Hero Member

- Posts: 2344
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Mes projekte
Hier is die 2 tips....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Mes projekte
yes dit neels se goed daai- het seker vir 5 jaar saam met hom gewerk by Media24- beste op die mark in my opiniehenried wrote:Hier is die 2 tips....
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery