Ek weet nie of ek soos my alie soek nie maar ek is op soek na`n post op die forum waar iemand verduidelik hoe om jou lig te gebruik as jy jakke soek. Die moets en moenies of enige iets wat sal help om hulle nie ligsku te maak nie. Daar het sekerlik al so-iets hier verskyn. Help asseblief?
Groete
S
Hoe om jou soeklig te gebruik?
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Hoe om jou soeklig te gebruik?
Ek sal bietjie soek, ek dink daar was so 'n post, indien ek nie iets vind nie sal ek dit begin met die manier wat ek lig. Dit behoort ook 'n goeie artikel uit te maak op ons blog wat eersdaags op www.jaracal.co.za sal loop.
Groete
Heinrich
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Spekboom
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Nov 14, 2012 4:40 pm
Re: Hoe om jou soeklig te gebruik?
Dankie Heinrich sal uitkyk daarvoor.