Manne, advies nodig asseblief?

Post Reply
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Manne, advies nodig asseblief?

Post by Ian »

'n Kliënt het vir my die foto's gemail. Sy het vanoggend die foto's geneem en die spore is vir my net te onduidelik. Dalk sien julle iets raak wat ek nie kan sien nie. Help asb? Ek moet vanaand daar gaan draai.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Manne, advies nodig asseblief?

Post by THOMAST »

Ratel?
User avatar
Biltong
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm

Re: Manne, advies nodig asseblief?

Post by Biltong »

?? Sal ook wil uitvind?

Die spoor is onduidelik en waarskynlik nie volledig. Moontlik ystervark spoor of bobbejaan?
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Manne, advies nodig asseblief?

Post by cassie_calvinia »

dis nie ratel nie. daai spore lyk vir my ook ystervark, of bobojan
HOU HOM DAAI DIKTE
Danie Lombard .243

Re: Manne, advies nodig asseblief?

Post by Danie Lombard .243 »

Ystervark het verby gestap voor of na vangs, aan kante van spore is gewoontlik skraap en sleep merke van penne. Voor voet spoor lyk effe klein maar dit is ystervark se voete daai. Ek kan nie mooi die vreet merke aan die binne boude sien nie, dit wat ek wel kan sien wys rooikat wat gevreet het.

Die bok le in digte kort gras, lyk amper soos suurveld, die spore is in sand, is die spore en bok op dieselfde plek afgeneem?
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Manne, advies nodig asseblief?

Post by mariusr »

Dis nie ratel spoor nie naels sal meer promenant wys. Lyk ook vir my soos ou bob? Of daai nou spoor is van die ou wat gevang het sal ou mooi moet kyk kan net verbuiganger sin wees? Lyk ook vir my of rooikat kon gevreet het en miskien ook bobejaan!?
Spekboom
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Wed Nov 14, 2012 4:40 pm

Re: Manne, advies nodig asseblief?

Post by Spekboom »

Ystervark!!!!
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Manne, advies nodig asseblief?

Post by mariusr »

Spekboom wrote:Ystervark!!!!

Heel moontlik as daai man daai penne" uitskiet" kan dit dodelik wees!!!!?????
Was seker hart long skoot die pen le seker onder die bok!!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Manne, advies nodig asseblief?

Post by PWV »

Spekboom wrote:Ystervark!!!!
Min kos, ystervarke vang nou bokke!!
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Manne, advies nodig asseblief?

Post by mariusr »

Jy is heeltemal reg Pine skerp van jou! Die omgewing verskil heeltemal! Wonder of iemand nie nou 'n Fanie op ons trek nie!?
Henry 7
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am

Re: Manne, advies nodig asseblief?

Post by Henry 7 »

Daar is lank terug vir my gesê dat die wyfie water vir die kleintjies met daai holpenne aandra-wwet julle van so iets?
Henry
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Manne, advies nodig asseblief?

Post by Ian »

Manne

Nou het ek lekker gelag vir al die sê goed
Net terugvoering,
het gistermiddag daar gaan draai en julle almal is 100% reg. Die karkas lê 2km van die spore af. Ek is bly om te sien dat van julle 'n bietjie kan oplet omtrent die terrein. Die spoor het ons in 'n boek opgespoor en dit lyk die naaste aan 'n Itermagog.

Groete
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Manne, advies nodig asseblief?

Post by Cobus(Cobb) »

Ian, so hierdie was 'n "dr Green in the library with the rope" oefening??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Vaaljas
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Mon Sep 02, 2013 1:04 pm

Re: Manne, advies nodig asseblief?

Post by Vaaljas »

Hello manne

Ek het n dag of twee gelede die vraag gestel ivm die feit dat ons die jakkies laas week almal op die eerste staanplek inroep en dan vir die res van die aand niks kry nie . Ek het ook verneem van ander manne wat laas week op n kurses was wat diesielfde ervaring gehad het , eerste staanplek elke aand reaksie en dalk nog op tweede staanplek maar daarna is dit stil vir die res van die nag.

My logika se dat die reunhonde vroegaand jag , moontlik kos "den" toe vat vir die teef wat tans in en rondom "den" is met kleintjies en dan nie verder vir die nag jag nie , dis maar net n raaiskoot wat ek vat , kan iemand my dalk reghelp , dis net vir my te toevallig dat ek dit laasweek driekeer gesien het en dat die groep van ses kursesgangers dieselfde ervaar het .

Gee asb bietjie inligting of van julle manne ook dieselfde patroon sien die laaste tyd .

Dankie vir jul moeite

Groete Vaaljas
User avatar
hebron
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm

Re: Manne, advies nodig asseblief?

Post by hebron »

Ek dink dit is redelik standaard reg deur die jaar dat n sekere tyd van die nag minder aktief is vir jakkalse, my ondervinding sodra dit begin ryp/dou raak die vokale reaksies weg tot later in die oggend. Ek het al gesukkel van 23h00 tot 03h30 en dan begin die nag weer lewe kry en jakkalse antwoord weer. Miskien moet n mens in daardie tyd rus, maar nou proebeer n mens nog daai verlore enetjie inroep wat jou laaste geantwoord het en dan raak ek mos ongeduldig. Dit is waneer n mens foute maak, so gaan slaap liewer en staan weer 03h00 op.
Post Reply