Dis waarna ons almal streef!!
http://www.pacificbreeze353.com/newslet ... 51&langu=1
Groete
Dawie
Wêreld rekord groep
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Wêreld rekord groep
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Wêreld rekord groep
Absoluut!
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: Wêreld rekord groep
Nee wat daai ou moet maar bietjie by my kom leer
Hy het 5 skote nodig om daai groepie te skiet. Ek kan dit met een skoot skiet.
WOW - ja nee dit is awsome !!!
W.S
Hy het 5 skote nodig om daai groepie te skiet. Ek kan dit met een skoot skiet.
WOW - ja nee dit is awsome !!!
W.S
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Wêreld rekord groep
Dit wil gedoen wees, 100 yards is darem nie ver nie so dit is moontlik
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Wêreld rekord groep
ons hoop net hy is nie by julle groepering skiet nieWismit wrote:Nee wat daai ou moet maar bietjie by my kom leer
Hy het 5 skote nodig om daai groepie te skiet. Ek kan dit met een skoot skiet.![]()
WOW - ja nee dit is awsome !!!
W.S
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: Wêreld rekord groep
Ja wel die manne daar in Tzaneen kan maar, die wen groep is gewoonlik s0 tussen 4mm - 5 mm. Dis net so awsome.375fanatic wrote:Ons hoop net hy is nie by julle groepering skiet nie
W.S
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Wêreld rekord groep
ek behoort dit darem ook met 1 skoot te kan doenWismit wrote:Ja wel die manne daar in Tzaneen kan maar, die wen groep is gewoonlik s0 tussen 4mm - 5 mm. Dis net so awsome.375fanatic wrote:Ons hoop net hy is nie by julle groepering skiet nie
W.S
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Wêreld rekord groep
Manne om niks weg te vat by hierdie nuwe rekord nie, gaan lees bietjie hierdie link.
http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... -and-ammo/
Nou die ou rekord het 40 jaar gestaan voor hy verbeter is, nou dink aan die ou tegnologie wat 40 jaar terug gebruik is en wat huidig beskikbaar is......dan haal ek moet hoed af vir daai ou rekord en om te dink dat hy so lank gestaan in hierdie moderne tyd.
http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... -and-ammo/
Nou die ou rekord het 40 jaar gestaan voor hy verbeter is, nou dink aan die ou tegnologie wat 40 jaar terug gebruik is en wat huidig beskikbaar is......dan haal ek moet hoed af vir daai ou rekord en om te dink dat hy so lank gestaan in hierdie moderne tyd.
