Goeie middag,
Ek het vir my 'n "cleaning jag" aangeskaf om my geweer se loop skoon te maak.
Hoe werk die prosedures om die lappie op die ding te kry ?
Ek sukkel so 'n bietjie.
Lekker dag
Henk
Geweer skoon maak
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Geweer skoon maak
Middag Henk.
Jy meld nie watter maak of tipe stok en gids jy aan geskaf het nie.
Daar is hoofsaaklik 3 tipes. 1. Is die tipe wat ons in die weermag mee te doen gekry het. Hy lyk soos 'n naald se oog en ek twyfel of ek hoef te verduidelik hoe hy werk, tensy jy jou "tuin tegnikus" wil oplei om die takie te verrig. Jy is dan in elke geval op jou eie.
2. Is die tipe met die skerp puntjie aan die besigheids kant. Gewoonlik van "Boretech" of iets in der voege. Ronde lappies van die regte deursnee word met die skerp punt deurboor en van die kamer se kant deur die loop gedruk.
3. Is die minder duur produk en lyk of hy "geriffel" is met 'n ronde kop. 'n Vierkantig of reghoekige linnelappie van die regte groote word links om, om die skag van die "jag" gedraai.
Asseblief! Werk van die kamer se kant af. Druk altyd die lappie regdeur en moet dit nie terug trek nie. Jy wil hê die sop moet voor by die loop uitkom en nie in die magesyn-kas beland nie. Dit is 'n goeie idee om te belê in 'n kamer-gids of "bore-guide" in afrikaans. Dit sal die sop uit die kamer en magesyn hou en help om die "jag" reg op te lyn. Hulle het ook gewoonlik 'n venstertjie waardeur jy die skoonmaakmiddels en olie kan aanwend aan die lappies.
Sterkte. As ek bietjie faag is met my beskrywing kan jy my PM.
Groete,
Gawie.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Geweer skoon maak
HJA en as jou lappie miskien vas sit in die loop en jy sukkel om uit te kry!
moet net nie probeer soos een ou in my weermag dae wat die lappie wou uit skiet met 'n blank!
hy is toe DB toe en geweer m%&r toe!
gooi net olie in loop en wag rukkie stoot lappie dan uit better as DB toe!

- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Geweer skoon maak
mariusr wrote:HJA en as jou lappie miskien vas sit in die loop en jy sukkel om uit te kry!moet net nie probeer soos een ou in my weermag dae wat die lappie wou uit skiet met 'n blank!
hy is toe DB toe en geweer m%&r toe!
gooi net olie in loop en wag rukkie stoot lappie dan uit better as DB toe!
![]()
Ek wil nie by wees om dit te sien nie.
Klink of mens net kan seerkry.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Geweer skoon maak
en moenie 'n boreguide koop nie...sny 'n stuk van jou tuinslang af...halfduim pyp..werk net so goed...
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Geweer skoon maak
Dom vraag? Ek steek my boretech met lappie altyd van voor van loop se punt in en trek by kamer uit. Kan dit skade maak?
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Geweer skoon maak
Dit kan jou kroon seermaak, en jy stoot al die rubbish in die kamer en magasyn kas in..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Geweer skoon maak
Maak altyd van kamer se kant skoon nie voor by loop jy kan die kroon beskadig so!!!
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Geweer skoon maak
Dankie julle
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br