Hi manne
Dom vraag maar vergewe my maar asb, is daar n verskil tussen 8x57 en 8mm-06 mauser.
8 mm
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: 8 mm
Ja Landy
'n 8 x57 JS is 'n 7.92 mm projektiel in 'n 57mm dop.
Die 8mm06 gebruik dieselfde projektiel maar die 3006 dop wat 63mm lank is word gebruik.
Na die groot oorloë het van die Amerikaanse soldate terug gekom met 8x57 mausers. Vanweë die feit dat doppe onbekombaar was het hulle die 3006 doppe gebruik en die kamers van hulle gewere geruim om plek te maak vir die langer dop. Vandaar die 8mm 06.

-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: 8 mm
Behoort so bietjie voor die 30 06 te wees skiet 250gr punt teen so 2400 ft/sec. Hy is identies teenoor die duitse 8x64mm! Daar word gese dat die 8mm06 een van die beste wildcat ontwikelings was! Lekker bos geweer lyk vir my maar sal moet herlaai!