Herlaai Raad vir 7mm Remington Magnum

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
Brihan
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Tue Jul 23, 2013 9:55 am

Herlaai Raad vir 7mm Remington Magnum

Post by Brihan »

Hallo manne,

Ek soek raad asseblief. Ek het onlangs 'n 7 MM Remingtom Magnum Tikka gekoop en wil graag die 140gr. Barnes X TTSX punte gebruik. Maar nou wil ek weet, watse kryt en hoeveel grein sou julle voorstel om by 'n spoed van so 3100-3300 fps uit te kom?

Dankie

Brihan van Niekerk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Herlaai Raad vir 7mm Remington Magnum

Post by tripodmvr »

Met Somchem se S385 sal die hoogste wat ek na sou mik 3100vps wees. Begin by 60gr en werk op in 0,5gr inkremente. Jou beste groep gaan nie noodwendig daar bo wees nie. Data in QL is gedoen met 24 duim loop.
Post Reply