Eland bul te jag buite Pretoria - R6500-00
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Eland bul te jag buite Pretoria - R6500-00
Dagse manne.
Een van my kliente het n jong kaapse eland bul (+-6j) wat hy wil laat skiet. Die kondusie is mooi, ek skat so 190kg karkas. Die elande is baie mak, as iemand wil walk en stalk met die boog, is hierdie die idiale kans, geen geweerjag nie, dis n boog plaas.
Die plaas is 40km uit Pta op die Moloto pad, plaas is 150ha groot. Prys R6,500-00 cash.
Laat weet as iemand belang stel!

- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Eland bul te jag buite Pretoria - R6500-00
Robbie ek sal belangstel, kan jy dalk vir my i foto stuur asb?
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Eland bul te jag buite Pretoria - R6500-00
More Robbie
Ek het 'n jag maat wat heel moontlik sal belangstel sal jou pm
Ek het 'n jag maat wat heel moontlik sal belangstel sal jou pm
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Eland bul te jag buite Pretoria - R6500-00
Ruan pm my net jou sel no, ek het n foto, maar ek en photo shop verstaan mekaar nie leka nie!!
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Eland bul te jag buite Pretoria - R6500-00
Die bul is nog beskikbaar as iemand belang stel. Jammer maar die prys is nie onderhandelbaar nie.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Eland bul te jag buite Pretoria - R6500-00
Kan ek hom met die 450Rigby stamp? Hy skiet net so ver soos n boog

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Eland bul te jag buite Pretoria - R6500-00
As die vrieskas nie vol kudu en gemsbok was nie het ek more oggend vroeg gery...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Eland bul te jag buite Pretoria - R6500-00
Mens ry met die bakkie tussen hulle deur, natuurlik n effe ander storie op die voet, maar jy gaan gemaklik 20 - 30m van hom afkom.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Eland bul te jag buite Pretoria - R6500-00
Kan jy vir my n foto stuur asb en hoe lank is die horings?
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Eland bul te jag buite Pretoria - R6500-00
Sal like om hom met die Ruger .44 te skiet op daai afstand sal hy maklik val
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Eland bul te jag buite Pretoria - R6500-00
Gerhard gee net jou sel no dan maak ek so.
Dis nie n trofee bul nie, hys nog jong, maar in baie goeie kondusie, so dis meer n vleis-jag die.
Dis nie n trofee bul nie, hys nog jong, maar in baie goeie kondusie, so dis meer n vleis-jag die.
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Eland bul te jag buite Pretoria - R6500-00
my 308 skiet ook met n boog
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Eland bul te jag buite Pretoria - R6500-00
manne ek het met Lucas gepraat, as daar nie iemand is met n boog wat hom wil skiet nie, kan ons maar n geweer jagter kry, so nou moet julle spring!! Daar is ongelukkig net 1!
-
BoogJagter111p
- Full Member

- Posts: 191
- Joined: Sat May 05, 2012 12:07 am
Re: Eland bul te jag buite Pretoria - R6500-00
Robbie, as jy my 'n goeie prys op die vleis kan gee sal ek hom gaan afhaal met die boog en daar by jou kom aflaai om te smous! Die vrieskas ook effens vol vir self verwerk.
Laat weet maar of ons 'n plan kan maak!
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Eland bul te jag buite Pretoria - R6500-00
Sorry manne, maar die outjie is so half uur gelede gevat, Douw gaan hom skiet.
Baie dankie, en n lekker maandag vir julle verder!
Baie dankie, en n lekker maandag vir julle verder!